Jewel of Jozi

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jewel of Jozi is 'n klein gastehuis in Edenvale, 'n dorpie op die Oosrand van Gauteng. Dis ideaal geleë binne 10 minute se ry van die Greenstone-winkelsentrum af.

Ons bied 8 luukse dubbelkamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke kamer word daagliks skoongemaak en daar is gratis WiFi beskikbaar.

'n Lieflike ontbyt word ingesluit by die tarief en aandete is beskikbaar op versoek teen ekstra koste. Die eiendom is uiters veilig met 'n elektriese heining, outomatiese hekke en meer as genoeg parkeerplek op die perseel. Braaigeriewe is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jewel Of Jozi gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za