Jimbaran 8

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 30 Sep 2019 tot 21 Nov 2019.

Beskrywing

Jimbaran 8 is 'n selfsorgwoonstel wat op die onderste verdieping in Malcolm Welfare-singel in Westbrook geleë is.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens en deel 'n volledige gesinsbadkamer. Linne word voorsien, maar bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke saam.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. ’n Daaglikse skoonmaakdiens van 1 uur lank is beskikbaar. Dit sluit nie die skoonmaak van skottelgoed in nie, en Sondae en openbare vakansiedae is daar geen skoonmaakdienste nie.

Wasgoedgeriewe sluit 'n wasmasjien in. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 6 gaste met 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart. (Nie PVR of Explorer nie)

Toegang na die eenheid word verkry deur 'n stel trappe. Daar is 1 onderdakparkeerplek en 1 oop parkeerplek beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Jimbaran 8 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jimbaran 8 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R915 R778 per nag (plek vir 6)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 30 Sep 2019 tot 21 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za