Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joan Selfsorg Eenheid

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 58 resensies vir Joan Selfsorg Eenheid
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nicolaas S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Ons het baie lekker gebly. Sien weer volgende jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie, julle is welkom.

Joan Selfsorg Eenheid
Bronwyn P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and relaxing.

What a lovely place! We were received with a warm welcome. The room was very neat and tidy. The outside area is beautiful with a nice pool and cozy braai spot. I love the natural feel with all the greenery outside! Love the homely atmosphere. Definitely a 10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Thank you, hope to see you again.

Joan Selfsorg Eenheid
Louis K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en naby genoeg aan alles.

Joan se plek is geskik vir twee mense en is baie netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie, bly julle het die verblyf geniet.

Joan Selfsorg Eenheid
Pieter W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos bo.

Dit was 'n heerlike ervaring gewees, dankie. Stil, rustig, vriendelike ontvangs en alles wat mens nodig het vir 'n ontspanne verblyf. Ons kan die verblyf enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer te sien.

Joan Selfsorg Eenheid
Maartin G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maartin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese skoon eenheid met baie vriendelike diens!

Die verblyf by die Joan Selfsorg Eenheid het my verwagtinge oortref. Goeie waarde vir geld, netjies skoon, genoeg spasie, alle selfsorg toebehore wat nodig is vir 'n aand of wat se oorbly en dit is in 'n mooi omgewing geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie Maartin.

Joan Selfsorg Eenheid
Bennie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie D
Besigheidsreis

Ses uit vyf.

As iemand in dié besigheid wil bly, kom leer by Joan. Off-street parking. Netjies, skoon, professioneel. Groot kamer, moderne toebehore, DSTV, WiFi wat werk, kerse, speserye. Ek kan heeldag aanhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie Bennie vir die mooi woorde.

Joan Selfsorg Eenheid
Jody W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jody W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private and accommodating.

Easy going and we were made to feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

I loved the cleanliness of the unit as well as the fact that a stove, even gas cooking option available.

Very peaceful and serene. I loved the location in an upmarket neighbourhood - the privacy. I will definitely book for next year again because I attend a conference in George each year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Was lovely to have you here. Looking forward seeing you again.

Joan Selfsorg Eenheid
Anzel F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie mooi omgewing. Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Haar plekkie is besonders mooi en netjies. Sal haar plekkie hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie Anzel, julle is ook baie aangename gaste. Hoop om julle weer te sien.

Joan Selfsorg Eenheid
Melissa M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Gesin met klein kinders

Als was goed en lekker.

Als was goed en lekker en skoon en diens tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie dankie.

Joan Selfsorg Eenheid
Yolanda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Uitstekend en gerieflik.

Ek was beïndruk met die netheid, ruimte en funksionaliteit vanaf die oomblik wat ons daar aangekom het. Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, julle was lieflike gaste. Hoop ek sien julle weer.

Joan Selfsorg Eenheid
Nicolaas S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, puik.

Ons het baie lekker gebly, sal volgende jaar graag weer kom kuier. As dit goed gaan, sien Joan Selfsorg ons weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Ek hoop ook om julle weer te sien. Dankie vir die mooi resensie.

Joan Selfsorg Eenheid
Marthina D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het alles voorsien wat ons nodig gehad het vir ons 1 nag verblyf.

Pragtige plekkie, sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie Marthina.

Joan Selfsorg Eenheid
Frikkie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Plek is baie netjies en goed toegerus. Ontvangs baie vriendelik. Goeie waarde vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie Frikkie, hoop om julle weer te sien.

Joan Selfsorg Eenheid
Linda F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou en pragtige plekkie.

Gerieflike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie Linda
Julle is ook great gaste. Die plek was super netjies gelos.

Joan Selfsorg Eenheid
Sigrid Priscilla W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid Priscilla W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties.

Die rustigheid was fantasties. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie Sigrid

Joan Selfsorg Eenheid
Jannie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie Jannie, hoop om julle weer te sien.

Joan Selfsorg Eenheid
Thelma H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Baie dankie vir jou gasvryheid, Joan. Jou plek is lekker groot en mooi, dankie vir al die bederfies, ons waardeer dit. Sal beslis weer by jou kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie Thelma, julle is sulke bedagsame mense. Hoop om julle weer te sien.

Joan Selfsorg Eenheid
Morne K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K
Enkelreisiger

Was baie aangenaam en Joan se gasvryheid was fantasties. Wonderlike mense en die plek is baie netjies en die eenheid is goed ingerig. Sal hoogs aanbeveel.

Baie stil en rustige eenheid. Baie privaat en lekker swembad en braai-area wat gaste kan benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie Morne julle voel soos jarel ange vriende.

Joan Selfsorg Eenheid
Anton M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, well equipped and safe.

Very good value for money. High quality bedding, very safe and private. Host was very friendly and helpful. Enjoyed our stay and will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Thank you so much, hope to see you again.

Joan Selfsorg Eenheid
Gerald F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald F
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Vriendelike, gasvryheid van Joan wat regtig 10/10 is. Ek sal enige tyd weer daar gaan slaap en vir meer nagte. Sy het uit haar pad gegaan om ons baie welkom te laat voel. Joan se selfsongeenheid is pragtig, netjies en het alles wat jy nodig sou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie Gerald julle is ook 10/10 gaste baie stil met 2 kinders en my plek is super netjies gelos.

Joan Selfsorg Eenheid
Tanya V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek met baie goeie diens.

Meer waarde as wat jy voor betaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut 'n plesier, sy's vriendelik en dis so stil en netjies.

Die eenheid is netjies modern en al die geriewe wat daar in 'n hotelkamer kan wees. Daar is 'n swembad en braai ook jy moet seker net toestemming vra. Dis veilig. Rustig en hulle blomtuin is so pragtig. Ek wil ook maar dankie sê vir die website, as dit nie vir julle sou ons nooit daar reggekom het nie. O ja, en dis baie goedkoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie dankie, julle is super gaste.

Joan Selfsorg Eenheid
Mara S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S

Perfek!

Heerlik. Vier nagte bespreek en toe nog 'n ekstra nag gebly. Die eenheid is uitstekend toegerus. Die stort is fantasties! Joan is 'n wonderlike gasvrou. Beveel ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Julle was lieflike gaste, stil en rustig. Hoop om julle weer te sien.

Joan Selfsorg Eenheid
Hillary T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon lekker rus en die voëls in die bome en die stilte geniet.

Die eienaars is baie warm en lieflike mense. Die plek self is baie netjies en gerieflik. Ons is nie spyt ons het die plekkie gekies nie. Die eienaars gaan uit hulle pad om mense goed te laat kuier. Joan hou daarvan om haar gaste te bederf, en die pragtige tuin en omgewing het ook bygedra. Ja ons het beslis lekker gekuier. Hierdie plekkie kan ook gelys word as n voorkeur vennoot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dit was lekker om julle as gaste te he.

Joan Selfsorg Eenheid
Tony K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Joan is die ideale gasvrou. Hulle gaan uit hulle pad om mens welkom te laat voel. Die eenhede is baie netjies, skoon en volledig toegerus met alles wat nodig is. Ons sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Was 'n plesier om julle hier te he.

Joan Selfsorg Eenheid
Marijke S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke S
Besigheidsreis

Skoon en netjies, met alles wat jy so nodig het.

Joan se selfsongeenheid is pragtig, netjies en het alles wat jy nodig sou hê.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Was lekker om jul hier te he.

Joan Selfsorg Eenheid
Jedhru K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jedhru K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die moeite were.

Alles is net perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie dankie.

Joan Selfsorg Eenheid
Monique C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Sal beslis weer van hulle gebruik maak. Vriendelike, gasvry en daar is meer as wat jy nodig het, beskikbaar in die cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky M

Heerlik geslaap.

Dankie vir al die bederfies, ons het heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, hoop om jul weer te sien.

Joan Selfsorg Eenheid
Olive M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olive M
Enkelreisiger

Bo gemiddeld, rustige atmosphere.

Word wakker met voëls, 'n voorreg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Was lekker om jou hier te he.

Joan Selfsorg Eenheid
Tienie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Wat 'n oase. Om net dankie te sê, sal nooit genoeg wees om ons waardering uit te spreek nie. Die eenheid is volledig, skoon, netjies en die gasvryheid was onoortreflik. Ons het sommer vanuit die staanspoor welkom en tuis gevoel. Kan met vrymoedigheid die eenheid aanbeveel en kan nie wag om terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie Tienie, julle voel al soos ou vriende.

Joan Selfsorg Eenheid
Ansa H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. 10/10.

Ons het lekker oorgeslaap. Vriendelike ontvangs deur Joan. Alles wat mens nodig het in baie goed en pragtig ingerigte verblyf. Ekstra bederfies was spesiaal. Veilige parkering. Sal Joan Selfsorg Eenheid definitief aanbeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Was lekker om jul hier te he, hoop ek sien jul weer.
Joan

Joan Selfsorg Eenheid
Engela S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Ons verblyf was baie, baie aangenaam. Vriendelike gasvrou en alles was netjies en eenheid is pragtig ingerig. Sal beslis weer gebruik maak van die selfsorg-eenheid. Daar was alles tot toe die krag afgegaan het, was daar vir ons alternatiewe krag om te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie. Dit was regtig aangename verblyf.

Ons het dit inderdaad geniet. Die stilte en verrassingspakkie was 'n bonus. Baie dankie. Alles was perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Was 'n plesier om jul hier te he.

Joan Selfsorg Eenheid
Marcos D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcos D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

Would stay there anytime again, was very nice there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek.

Dit was baie lekker ons het dit so geniet om daar te wees. Die eenheid is goed uiteengesit skoon en netjies. Ons was ontvang met gasvryheid en vriendelikheid, Joan het nou en dan kom seker maak ons alles nog oraait met ons is. Syt ons baie gerus en welkom laat voel, ons wou nie huis toe kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dit was net n plesier om julle hier te huisves.

Joan Selfsorg Eenheid
Magda V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Word hoogs aanbeveel.

Baie netjies. Voel nie ingehok nie. Eienaars baie gasvry. Uit pad gegaan om jou tuis te laat voel. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

This unit is very tastefully furnished. Lovely bottle of wine with cheese and biscuits on arrival. Exceptionally well priced. Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cris L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die eenheid is ruim en netjies, ideaal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier.

Joan Selfsorg Eenheid
Edwin P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin P
Saam met vriende

Excellent hospitality and a very special place.

An enjoyable experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie dankie, dit word waardeer.

Joan Selfsorg Eenheid
Gail L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail L
Enkelreisiger

Lovely and comfortable accommodation.

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer die mooi woorde.

Joan Selfsorg Eenheid
Angelique S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet, baie mooi plekkie en ons het welkom gevoel.

Ek sal dit vir ander aanbeveel. Kon nie genoeg vir my mense vertel oor die plek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie dankie, hoop ek sien julle weer.

Joan Selfsorg Eenheid
Wilma B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie aangenaam.

Joan Selfsorg is baie skoon, netjies en groot. Ons het baie lekker gebly en die warm kombers was 'n bonus. Joan en haar man was baie vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie. Mense is baie gaaf en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel!

Die gaste huis is baie netjies en mooi ingerig, met n pragtige tuin. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Hulle laat mens sommer tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie dankie, waardeer die mooi woorde.

Joan Selfsorg Eenheid
Michelle F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

Our stay was amazing, beyond words the owner was so friendly and welcoming the accommodation was spotless, extremely neat and tranquil to drive 5 hours to a stunning place like this, I would do it any given time. We will definitely use Joan Self Catering again when we that side.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lappies L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lappies L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, en baie netjies, absoluut waarde vir geld.

Joan se diens en vriendelikheid is beslis bo die gemiddelde, die eenheid is baie mooi ingerig en uiters skoon en netjies, sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel, en die geskenk was 'n groot verrassing, baie dankie Joan, jy sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie dankie, hoop om jul weer te sien.

Joan Selfsorg Eenheid
Lourens M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maar net perfek.

Pragtige plek, lieflike tuin, amper tropiese plante, kompleet met 'n verkleurmannetjie, mooi area, stil woonbuurt, geen geraas, geen honde wat blaf nie, met 'n plekkie waar mens buite kan sit, alles is baie privaat. Die eenheid is pragtig, mooi netjies, ideaal vir selfsorg, en is lekker ruim met 'n groot TV ook, kwaliteit toerusting en gehalte uitrusting, heerlike bed met 'n warm kombers. En die kersie op die koek was die kaas, wyn en beskuitjies, baie dankie. Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam en ons het dadelik tuis gevoel. Ons het heerlik gebly, en sal beslis weer kom bly wanneer ons in George oorbly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien jul gou weer.

Joan Selfsorg Eenheid
Karien B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Skoon en netjies. Veilige parkering.

Die kaas en wyn verrassing was baie spesiaal. Die detail en sorg rondom die eenheid is besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Baie dankie, was aangenaam om julle hier te hê.

Joan Selfsorg Eenheid
Tamlyn N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely unit, highly recommended.

Very thoughtful and welcoming. We received a welcome basket. Unit also has a medical box which came in handy. Peaceful and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie, was net 'n plesier om julle te huisves.

Joan Selfsorg Eenheid
Hendrik Johannes V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en keurige blyplek het ons dadelik tuis laat voel. Ons het die verblyf terdeë geniet.

Pragtige, rustige omgewing, gerieflike, goed toegeruste en smaakvol gemeubileerde woonstel, vriendelike en hulpvaardige gasvrou en gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen F
Besigheidsreis

It was wonderful in a peaceful environment.

The host is very friendly and helpful. Will certainly return again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Thank you Doreen, hope to see you soon.

Joan Selfsorg Eenheid
Scat S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scat S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plekkie van die huis af.

Ons het ons gate uit geniet. Vanaf die aankoms daar tot ons uitklok was dit meer as vriendelikheid. My vrou het veral die swembad geniet. Dit is 'n plekkie wat ons sal aanbeveel, asook enige tyd weer terug sal gaan. Ons volgende kuier in George sal beslis weer daar wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dit was net 'n plesier om julle te huisves.

Joan Selfsorg Eenheid
Eugene P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay.

It was so quiet and the host was kind. We really enjoyed the surprise they left for us. I would recommend this lovely place to anybody as we had a warm welcome. Excellent stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Joan het baie liefde en aandag in die uitleg van haar eenheid gegee en het uitsonderlike gehalte en kwaliteit resultate behaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol T
Gesin met klein kinders

The place had everything we needed and the host was just amazing. They really went above and beyond.

Although we arrived later than anticipated, we were well received. Their hearts are pure and genuine. I would advice any family or even when you need some alone time to make use of this place. A true gem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Enkelreisiger

Fantasies, waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs. Uiters netjies en skoon. Dankie Joan en Swannie. Wees verseker julle is my 1ste kruse wanneer ek weer George toe gaan. Hou so san.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Dankie Jan, was lekkerom jou as gas te he.

Joan Selfsorg Eenheid
Kelly D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly D
Gesin met klein kinders

Awesome!

We had the most amazing stay at Joan Selfsorg Eenheid. She is a wonderful host and had a warm and friendly welcoming. Everything was neat and tidy, excellent communication and were easy to reach her. Definitely recommend her to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer

Thank you for the nice review. We would love to host you again.

Joan Selfsorg Eenheid
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heriot-rylaan 43, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd75d70bef8991b1dd798f97bd715ce0b415acca0dd9beb26ceccfe5941b72c74c41846b3054b05ebe7d57a4cd3b97fc2de2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 43 Heriot Drive Denverpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.955635703061 22.489158040378