Joanne's Guesthouse 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Joanne's Guesthouse 2 is in Kleinzee geleë en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende. Die eiendom is naby al die geriewe geleë.

Dié eenheid het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met 2 driekwartbeddens in elk en die ander slaapkamer het 1 driekwartbed. Die 1 badkamer het 'n stort en bad en die ander badkamer is en suite met 'n stort, wasbak en toilet.

Die sit- en eetkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die kombuis is toegerus met elektriese toebehore.

Kleinzee is bekend vir ongerepte strande, die Namakwalandse blomme en dramatiese Weskus-sonsondergange. Besienswaardighede en doendinge sluit 20 km ongerepte strande, Buffelsriviermond, vleilande en voëlkyk in.

Slaapplek

'n Bespreking by Joanne's Guesthouse 2 sluit in:

7 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Joanne's Guesthouse 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 7 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za