LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Joanne's Guesthouse 4 & Apartment | LekkeSlaap
+13

Joanne's Guesthouse 4 & Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan 19, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Joanne's Guesthouse is in Kleinzee geleë. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of vriendegroep en is lekker naby al die geriewe.

Die gastehuis bestaan uit 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het plek vir 4 tot 6 gaste. Elke eenheid het 'n sitkamer en kombuis. Die sitarea is toegerus met rusbanke, stoele, en TV's. Al die slaapkamers het driekwartbeddens. Die badkamers het storte of baddens. Albei eenhede het sekere DStv-kanale en braaigeriewe.

Kleinzee is bekend vir sy ongerepte strande, Namakwalandse veldblomme en dramatiese Weskus-sonsondergange. Gaan stap langs die eindelose strand (20 km), besoek die Buffelsriviermond en -vleiland, en aanskou die oorvloedige voëllewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Ligging

  • Derdelaan 19, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan 19, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5YzIzNjQ2LTA1MTAtNDBlMS1hZTE3LTRhMjVmMjQ3YWIxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 19 3rd Avenue Kleinzee 8282 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.677244101444 17.07082700731
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!