LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jobelia Bush Villa | LekkeSlaap
+11

Jobelia Bush Villa

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekoolstraat 2510, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Jobelia Bosvilla is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marloth Park en is ideaal vir natuurliefhebbers. Marloth Park is aan die oewer van die Krokodilrivier, tussen Malenane en Komatipoort op die N4-snelweg, geleë. Marloth Park is 'n wildreservaat en spog met 4 van die Groot 5.

Jobelia Bosvilla is besonders ruim en kan tot 10 gaste gerieflik akkommodeer. Hierdie wonderlike huis met sy oopplan-ontwerp bied 4 slaapkamers met balkonne in 'n privaat en ontspanne omgewing.

Dié selfsorghuis bied alles wat 'n besoeker nodig het vir 'n unieke ervaring in die Bosveld. Die huis is ingerig met 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n groot yskas. Elke kamer maak oop op 'n balkon. Alle kamers het lugversorging, aangesien die somermaande hier baie warm kan raak. Die boma buite het 'n heerlike braai-area, waar rondom gaste kan sit en na die sterre kyk. Die boma is ook 'n lieflike plek om jou aandete te sit en geniet.

Volop wilde diere, soos koedoes, wildebeeste, kameelperde, sebras en vlakvarke, loop op die perseel rond en kom drink by die watergat in die villa se tuin. Geniet 'n ongerepte bosveld-ervaring in 'n luukse omgewing waar diere vrylik rondbeweeg en meer as 300 voëlspesies voorkom.

Slaapplek

’n Bespreking by Jobelia Bush Villa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Jobelia Bush Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hardekoolstraat 2510, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Jobelia Bush Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekoolstraat 2510, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1ca0b0370e05257e7b56e8e733e1f8564b2ec770f6346bf4c31e96794b75484b7203d0a76707b3f2467940d7ee2881d146e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 2510 Hardekool Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -25.338633632473 31.788633317791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!