Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jock's Cottages

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootsuikerbochkop-plaas, Langs Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jock's Cottages is op 'n historiese familieplaas geleë en bied verblyf in Dullstroom wat welbekend is vir kunsvlieg- en forelhengel.

Jock's Cottages bied selfsorgverblyf in Jocks Cottage, Fine Feathers en Joe's Place.

Jock's Cottage is 'n dubbelverdieping-eenheid met slaapplek vir 6 gaste en dis op die Jocksdam se oewer geleë.

Fine Feathers, die oorspronklike melkkamer, is 'n eksklusiewe wittebroodsuite en spog met 'n Jacuzzi en 'n stort in die eenheid.

Joe's Place was oorspronklik 'n melkskuur en is in 4 selfsorg-eenhede omskep. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste.

Elke eenheid se stoep bied 'n uitsig oor die omgewing en op die berge. Die eenhede het oopplan-leefareas en -slaapareas met privaat badkamers en basiese kombuiss wat elkeen met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskassie toegerus is. Gaste kan voor die knus kaggel ontspan of die privaat braaigeriewe op die eenheid se stoep gebruik.

Aktiwiteite op die plaas sluit forelhengel, bergfietsry, voetslaan en voëlkyk in. Dullstroom bied 'n verskeidenheid restaurante en aktiwiteite soos Ama Poot Poot-staproete, visvang en perdry. Gaste kan ook die Dullstroom Roofvoëls en Rehabilitasie-sentrum besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 200 resensies vir Jock's Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Grootsuikerbochkop-plaas, Langs Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Jock's Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootsuikerbochkop-plaas, Langs Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA762080cc9fc8e4067b7a0bdc860f3bdfde805c982db23e877a1c8c683f7fff4a8ab78a2c0b3d2c20514f6c372066bb2f6eaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 200 5 1 5 Farm Grootsuikerbochkop Off Blue Crane Drive 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.406250057124 30.103334505294