LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Johandri Self-catering Unit | LekkeSlaap
+24

Johandri Self-catering Unit

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gen de Wet-straat 11, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Johandri Self-Catering Unit is in die klein dorpie Meyerton geleë en is 'n gemeubileerde selfsorg-eenheid wat oornag-akkommodasie bied. Dit is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat die omgewing kom verken.

Die eenheid het 'n dubbelslaapkamer en 'n volledige badkamer met 'n bad en stort. Die klein kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof en klein toebehore en die gemaklike sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en gemaklike banke.

Meyerton is 'n klein dorpie suid van Johannesburg. Dit val binne die Vaaldriehoek wat basies 'n driehoekige area tussen Sasolburg, Vereeniging en Vanderbijlpark is. Die Suikerbosrand Natuurreservaat is net buite Heidelberg, oos van Meyerton. Hierdie reservaat bied verskeie voetslaangeleenthede in die skaduwee van die Suikerbosrand-bergreeks wat die agterkant van die reservaat vorm.

Slaapplek

’n Bespreking by Johandri Self-catering Unit sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Johandri Self-catering Unit
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Gen de Wet-straat 11, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Gaste dink Johandri Self-catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Meyerton Gauteng
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gen de Wet-straat 11, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c33c99fe7861772b0be26c90e9632afaf7c0ab50efeaac050a63b7b87972602790db9871bf70804c1d96e1383f1280b6084?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 11 Gen de Wet Street Meyerton 1961 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.55165 28.01712
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!