LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Johandri Self-catering Unit | LekkeSlaap
+24

Johandri Self-catering Unit

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Johandri Self-catering Unit
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charles J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.. Die beste verblyf nog.

Daar is nie genoeg woorde om hierdie eenheid te beskryf nie. Net die beste. Tien uit tien vir elke kategorie. Bederf jouself en bespreek n nag of twee. Beter as vyfster!

Johandri Self-catering Unit's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Johandri Self-catering Unit
Aj S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - sal ten sterk aanbeveel.

Ons het slegs een aand hier spandeer, maar die eenheid is fantasties. Netjies en skoon en als (en meer eintlik) as wat jy nodig. Sal sterk aanbeveel vir oornag of paar dae vir besigheid.

Johandri Self-catering Unit's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te huisves.
Vriendelike groete

Johandri Self-catering Unit
Ockert E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert E
Gesin met klein kinders

Baie netjies, kwaliteit afwerkings met alle benodighede ingesluit.

Sien sterre.

Johandri Self-catering Unit's terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Johandri Self-catering Unit
Hardus B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, sentraal en veilige verblyf in Gauteng as jou bestemming die Vaaldriehoek is.

Johandri bied luukse verblyf teen 'n billike prys en sal jy alles daar vind wat jy by jou huis het. Die eenheid is privaat, sonder steurnisse. Voorwaar 5-ster-akkommodasie!

Jakob S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakob S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, netjiese verblyf.

Een van die netjieste en skoonste plekke waarin ons nog gebly het. Sal enige tyd weer hier bly.

Johandri Self-catering Unit's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek hoop om julle gou weer terug te sien.

Johandri Self-catering Unit
Frans J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J
Enkelreisiger

Aangenaam, stil en ideaal vir my gebruik en doel in Meyerton, ek sal beslis weer by Johandri tuis gaan wanneer ek weer in Meyerton kuier.

Die akkommodasie is werklik baie netjies en skoon. Dit is ook gerieflik geleë vir my doel en besoek aan Meyerton.

Johandri Self-catering Unit's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek hoop om u weer vinnig terug te sien.

Johandri Self-catering Unit
Annalie V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie V
Enkelreisiger

Baie mooi en netjiese eenheid. Was ideaal vir my behoeftes.

Vinnige effektiewe terugvoer. Ek wou naby aan Henley on Klip wees vir Kersfees. Johandri was perfek geleë. Die koffie, tee, melk en beskuit was 'n aangename verwelkoming. Alles was skoon, nuut en in werkende toestand. Baie dankie.

Johandri Self-catering Unit's terugvoer

Baie dankie vir die terug voer. Hoop om u vinnig weer van diens te wees.

Johandri Self-catering Unit
Warren D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Warren D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en genotvol!

Johandri Self-Catering Unit is 'n baie mooi netjiese plekkie wat fantastiese waarde vir geld bied. Het 1 aand oorgeslaap en was baie beïndruk met hoe netjies en skoon die eenheid was en hoe gerieflik dit ingerig was. Die klein "ekstra" dingetjies (vars melk, beskuit en sjokolade) was ook oplettend en gee mens die gevoel dat daar gekyk word na fynere "details". Enigste konstruktiewe kritiek wat ek kan gee is dat die warm water bietjie moeilik is om te beheer in die pragtige moderne stort (a.g.v gas geyser). Dit gesê, ek sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak en voorstel vir ander.

Johandri Self-catering Unit's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer terug te sien.

Johandri Self-catering Unit
Rina H - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon met vriendelike diens.

As jy 'n baie netjiese en skoon eenheid soek, is dit die een. Baie vriendelike diens ook. Sentraal geleë in Meyerton. Lekker gebly!

Mart-marie K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Mart-marie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net vir lekker slaap.

Stylvolle, netjiese verblyf. As jy net slaapplek soek is dié eenheid perfek vir jou. Ek het nie gehou van die volgende nie: verassings terwyl jy stort, gas geyser het geen pomp aan nie, water is warm vir omtrent 2 min (met volle drukking) dan word dit yskoud. Daar word gestipuleer dat jy jou eie skottelgoed moet was, anders sal daar ekstra kostes bykom, maar daar was 2 keer iemand in die eenheid terwyl ons nie daar was nie. Ons was bietjie skepties, vir 'n eenheid waar jy self moet skoonmaak, dat jy nie jou eie privaatheid het nie. Dit is vir my onaanvaarbaar. Enige eenheid in die prysklas kom maak die eenhede skoon en netjies.

Johandri Self-catering Unit's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Johandri Self-catering Unit
Ruth C - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable.

It had everything that was needed.

Catherina C - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catherina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie!

Alles was in plek en ek sal Johandri beslis aanbeveel.

Eruka B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eruka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

FANTASTIES!

Dit was die mooiste plekkie wat ons in 'n baie lang tyd in gebly het. Gasvry en so persoonlik, voel of ons by die huis was. Kan dit beslis aanbeveel en ons sal weer daar gaan bly.

Pieter S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders lekker gebly.

Plek het als wat jy benodig vir 'n lekke wegbreek. Sal verskoning soek om weer 'n draai te gaan maak.

Harry N - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry N
Enkelreisiger

Vriendelike mense wat uit hulle pad uit gaan om jou verblyf 5-ster te maak.

Gaan besoek gerus dié plek in Meyerton as jy eendag daar verbygaan en sien waar die woord gasvryheid sy oorsprong vind.

Jan V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent Service

I was more than impressed. I'll use this place again without any doubt. Thanks again for the great service and a great place.

Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gen de Wet-straat 11, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c33c99fe7861772b0be26c90e9632afaf7c0ab50efeaac050a63b7b87972602790db9871bf70804c1d96e1383f1280b6084?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 11 Gen de Wet Street Meyerton 1961 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.55165 28.01712
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!