Johannesburg Alberton-Tulbagh Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Tulbach Straat, , Alberton, 1449, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R860 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Alberton-Tulbagh Guest House is in die luukse buurt Alberante in Alberton, suid van Johannesburg, in Gauteng geleë. Die gastehuis is sentraal geleë en bied maklike toegang tot verskeie groot winkelsentrums, lughawens, gholfbane en hoofpaaie.
Alberton-Tulbagh Guest House bied pasgemaakte akkommodasie en persoonlike diens. Elke en suite-eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Tradisionele, tuisgekookte Suid-Afrikaanse aandete kan versoek word wanneer jy bespreek. Die eenhede het ook 'n mikrogolfoond vir gaste wat laat van die lughawe af kom of in hul kamers wil aandete eet.
Daar is 'n groot tuin met 'n onderdak-braaiplek en 'n swembad. Alle gaste ontvang afstandbehere vir die hekke sodat hulle kan kom en gaan soos hulle wil. Danksy die alarmstelsel is gaste en hul voertuie veilig. Die gastehuis maak voorsiening vir langtermynverblyf én kort oornagsbesoeke. Buiten sakereisigers en vakansiegangers is buitepasiënte ook welkom om tydelik hier te bly gedurende hul behandelingsessies.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- 10 Tulbach Straat, , Alberton, 1449, Gauteng
Sien meer verblyf in Alberante Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Tulbach Straat, , Alberton, 1449, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom