Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

John and Noleen's Place

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sparrow-weg 612, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 R1 320 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

John and Noleen's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis met 3 slaapkamers in Marloth Park naby die Krokodilrivier. Gaste kan impalas, koedoes, kameelperde, sebras en vlakvarke dophou wat by die watergat hul dors kom les is sowat 5 km ver. Die verblyf bied ’n luukse ervaring waar gaste so tuis soos by hulle eie huis sal voel.

Die huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n 2 dubbelbeddens, 1 koninggrootte-bed en lugversorging het. Die kothuis bied slaapplek aan 7 gaste en die sewende gas kan op die slaapbank in die sitarea slaap. Die huis het ook 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea met 'n TV en 'n DStv Compact-pakket. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die huis het 'n lieflike braai-area met 'n privaat swembadjie.

Die restaurant het 'n swembadarea en is net 5 minute se stap ver. Daar is ook verskeie doendinge op die wildreservaat om gaste te vermaak soos wildritte, voëlkyk en fietsry. Marloth Park is die tuiste van verskeie wildspesies soos impalas, koedoes, kameelperde, vlakvarke met hul kleintjies en meer as 300 voëlspesies. Die Krokodilbrug-ingang na die Krugerwildtuin is net 14 km ver vir lekker daguitstappies of begeleide toere. Gaste kan ook begeleide toere en voetslaanroetes in Marloth Park self onderneem om oor die geskiedenis van die park en die omliggende gebied te leer.

Slaapplek

’n Bespreking by John and Noleen's Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir John and Noleen's Place
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Sparrow-weg 612, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink John and Noleen's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sparrow-weg 612, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfklrwkgOai3jUTn2VHfYHwQPcuuuOE0Ru4tehG8BRl77jPOR2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 320 per nag (plek vir 7) 22 5 1 5 612 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.367923034957 31.761964419643