Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JoJo's BnB

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lineatastraat 45 A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

JoJo's BnB is 'n nuwe B&B in die prentjiemooi woonbuurt Danabaai, 'n bewarea met fantastiese see-uitsigte naby Mosselbaai op die bekende Tuinroete. Die omgewing spog met 'n oorvloed van wild wat hoofsaaklik bestaan uit bosbok, voëllewe, en Kaapse fynbos.

Dié huis bied 'n amper 180° see-uitsig wat strek vanaf Pinnacle Point tot by Vleesbaai. Verblyf is beskikbaar in 2 gastesuites met slaapplek vir 2 volwassenes. Elke suite is individueel versier en gemeubileer en het 'n en suite-badkamer.

JoJo's BnB is 'n klipgooi vanaf die Pinnacle Point Gholflandgoed en is ideaal geleë om alles te geniet wat die Tuinroete aanbied. Vir vakansiegangers is pragtige strande sowat 2 km ver en Petro SA is sowat 8 km ver vir sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir JoJo's BnB
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Lineatastraat 45 A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink JoJo's BnB het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lineatastraat 45 A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAouiOkEJoojVBnsLavDnNli7WE8hflLIoRniDx3TehpoEOCpOHK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 45 A Lineata Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.19478 22.046543