Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jolien's Rest Camp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Karolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 42 resensies vir Jolien's Rest Camp
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5
Christine S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar, skoon en ongelooflik gasvry.

Met oornag plek net oor die grens het ons hier opgeeindig. Wat 'n aangename verassing. Ons is ontvang met groot gasvryheid en het sommer bitter vinnig soos "locals" gevoel. Baie dankie aan Johan .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martiens J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martiens J
Saam met eggenoot / lewensmaat

N Heerlike kuier saam die mees gasvrye mense, sal vir seker weer gaan kuier.

Baie baie lekker gebly, pragtige kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney M
Enkelreisiger

Good stopover on route to Namibia if your border crossing is late afternoon.

Friendly staff and clean accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Saam met vriende

Gerieflike slaapplek net voor die grens.

Joliens se vriendelike diens en restaurant bied baie goeie waarde vir geld. Dis 'n perfekte oorslaap ligging as mens net voor die grens wil stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjies, skoon en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Don J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location at the border is deceptive and facilities outstanding. We found a gem in a strange location. True Namibian hospitality.

Clean and comfortable. The staff couldn't be more helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda W
Saam met vriende

Een aand oorgeslaap. Baie naby die grens. Aandete in die restuarant was baie lekker. Mooi en skoon, alles wat jy nodig het.

Al wat nie lekker was nie, is die pype of pomp raas wanneer iemand anders om ons water gebruik. Ons het in kamer 5 geslaap. Die oggend was daar geen warm water om mee te stort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

Baie rustige verblyf in oulike eenhede. Naby grenspos. Baie skoon en netjies. Ons het die stilte en ruimte geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrike K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ulrike K
Gesin met tieners

Convenient, quiet and clean.

Perfect stay-over before a long drive back to Gauteng.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en goed beplan.

Ons het baie lekker oorgebly en ook baie lekker geëet. Dit is baie gerieflik teen die grens. En ons kon ook deel in die wonderlike reënbui.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Christo E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenhede kort aandag.

Eenheid waar ons was: Deur se slot is gebreek. Toilet water loop aan mekaar. Ongewenste besoeker gehad terwyl ons op stoep gesit het. Buite ligte nie almal werkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stop over right at the NAM/SA border.

Great location right at the border. Friendly and efficient service. Best of all - no loadshedding so aircons work (necessary for hot summer months).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uschi B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uschi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and good food.

Great middle point between Gauteng and Swakopmund.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moenie te veel verwag van hul kliëntediens nie.

Die kliëntediens is swak. Daar was nie water die oggend nie en ek kon niemand in die hande kry op die nommer wat vir ons gegee is nie (na menige probeerslae). Die plek moet verstaan die rede dat mense daar oorbly is vir 'n bed en badkamer, so om nie water te hê nie is vir my net soos 'n bed sonder 'n matras. Daar was nie koffie en tee in die kamer nie: die bestuurder het vir die helper gesê om te bring, maar dit het nooit gebeur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H
Saam met vriende

Nice overnight stay for traveling into Namibia.

Very friendly personnel, especially Jaco. Great new addition to the restaurant to visit with friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elza V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza V
Saam met vriende

Eerste oornag in Namibië.

Perfekte ligging sommer by die grenspos. Vriendelike ontvangs met lekker ete. Kamers is gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemengde gevoelens.

Die plus van Jolien's is dat dit letterlik 100 m van die grenspos af is - dan weer, ook net 100 m van die oornagparkering van die langafstandvragmotors. Ons is gelukkig nie gepla daardeur nie. Dit maak Jolien's geskik vir 'n oornagstop na 'n lang pad en doanepyne. Ons was in 'n koue tyd daar. Die klipkamer en die feit dat die lugreëling nie kon warm maak nie, asook dat ons nie warm water gehad het nie, het nou nie juis gehelp nie. Die kamer is piepklein met twee enkelbeddens en 'n kroegyskassie. Daar is 'n ketel met gebottelde water, maar geen koffie/tee/melk ens. nie. Die stort en toilet is oopplan met net 'n kort skeidingsmuur na die kamergedeelte, maar oop tussen die stort en toilet. Die wasbak is ook piepklein met 'n klein spieël wat te hoog geplaas is vir my vrou om in te kon sien. Daar was geen seep in die stort se vloeibareseephouer nie. Ons het wel nie gestort weens die koue water nie. Daar is eienaardig genoeg ook net een opvoubare stoel vir buite. Die WiFi het nie gewerk binne die kamer se klipmure nie. Die beddens en beddegoed is wel van goeie gehalte en ons het goed geslaap. Die eetkamer is netjies en afgesonder van die vragmotorbestuurders se wegneemete en aansitgedeelte af. Sjef Jaco se aandete en ontbyt (nie ingesluit by die kamertarief nie) was bekostigbaar en uit die boonste rakke. Ons is ook baie mooi gehelp met 'n Namibiese sim-kaart en die insit daarvan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek kort voor die grens.

Jolien's is nie regtig ideaal as selfsorg nie. Daar is eintlik geen kombuisgeriewe nie. Dit gesê, was hulle baie behulpsaam om ons te help met breekgoed, bakke, ens. sodat ons kon braai. Ons kon dit egter nie vir hulle was nie, want die wasbakkie in die badkamer is piepklein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Planned as a stopover at the border.

Lived up to our expectations on convenience to the border. Immediately (I mean 50 m) after clearing Namibian immigration from SA (or before entering coming from Namibia) turn left and head over the railway crossing towards a very fancy Standard Bank branch. You are there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Good experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renske V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So rustig, en dadelik tuis gewees.

Mooiste uitsig waarmee ons wakker geword het. Sommer baie naby aan die natuur. Perfekte oorslaapplek net oor die grêns.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V

Nice and friendly.

Friendly staff - came and have a chat with us during evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marcel D
Gesin met tieners

Slegte pad.

Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Pad is 'n nagmerrie en is slegs geskik vir 4x4-voertuie. Ons het vinnig vasgeval in die sand met ons Ford Tourneo-bussie en sleepwa. Beide die selfoon- en kantoornommer het nie gewerk toe ons vir hulp bel nie. Ons moes ongeveer 500 m ver stap om vir hulp te gaan vra. Ons is vinnig en professioneel gehelp om uit die sand te kom. Vanselfsprekend was ek nie baie gelukkig oor die pad nie veral na 11 ure se ry nie. Daar is 'n ander korter pad wat nie 'n vasval-risiko het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena R
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens. Heerlike pizzas.

Ons as gesin is vriendelik ontvang en niks was moeite nie. Dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, netjies en skoon.

Die padaanwysings is totaal verkeerd. Geleë direk by Namibië se grenspos. Geen warm water vir stort op die 19de Desember 2021 nie. Geen water hoegenaamd vir stort of toilet op die 31ste Desember 2021 nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gasvrye diens. Hoewel naby grenspos was dit egter 'n baie stil nag.

Ons het in gietende reën daar aangekom. Groot plasse water rondom die verblyf areas het dit bietjie ongemaklik gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Robyn R
Gesin met klein kinders

Google Maps is wrong. So arrived grumpy.

Everything about it is perfect but the directions are appalling and no signage. It is right at the border. Literally as you leave the covered roof of the border turn left and it's 100 m away just across the railway line. We drove for 20 minutes at night, it was very stressful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gavin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Poor.

Not suitable for me, too open plan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Petro R

Aangename verblyf, netjies en skoon. Gasvry ontvang en lekker gekuier in die kroeg. Vriendelike gasheer.

Besoek asb. gerus die plek. Dis die moeite werd. Lekker uitrus net na die grenspos by Ariamsvlei. Is moeilik om die te borde te sien na die plek, veral in die nag en die baie trokke wat daar parkeer. Dit was lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable overnight stop.

Rooms was clean and comfortable. Location very close to border with lots of trucks waiting overnight. We chose to have a quick braai and enjoy the sunset and it was pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhard D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard D
Gesin met tieners

Gemaklike en lekker oorslaap om Namibië se reistog af te skop.

Ons is vriendelik ontvang en die verblyf is waarde vir geld. Die oorslaap was gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

All about the location, right on top of the border post.

Basic overnight stay. Very comfortable and neat bedroom. We enjoyed a meal, which was of good quality. Unfortunately, the showers did not have hot water. However, this was a temporary problem and I am sure it was rectified as soon as we let the owner know. We left the next morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdre B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike oornag naby die grens.

Ons het oornag om vroegoggend deur die grens te kan gaan. Mooi skoon en netjies. Heerlike pizza geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Gesin met klein kinders

Rustige aand na 'n lang dag se reis.

Laat middag daar aangekom en wou nie deur ry Windhoek toe nie, want ons het met 'n 4 maande oue baba gereis. perefekte plek gewees om oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie C
Gesin met klein kinders

Lekker oornagstop.

Dis die perfekte middelpunt-oornagstop as jy van SA reis na Namibië. Goeie gehaltebeddegoed en gasvrye bestuurderes! Sal dit definitief aanbeveel vir reisigers na Namibië veral met Covid-regulasies tussen lande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagverblyf.

Ons het baie lekker gebly by Jolien's Rest Camp. Die chalet was baie netjies en skoon en die gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal vir seker weer daar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Gerieflik en bekostigbaar.

Die kamers is klein, maar is gerieflik en baie goeie waarde vir geld. Dit is goed geleë reg langs die Ariamsvlei-grenspos wat veral gedurende die aandklokreël vir reisigers baie help, want mens kan sommer vroeg-vroeg op die pad wees. Alhoewel dit reg langs die hoofpad is, is dit nog steeds redelik stil ten spyte van al die vragmotors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Goeie ligging, skoon fasiliteite, uitstekende diens en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Jolien was baie gasvry, probeer gerus haar tuisgemaakte gemsbokwors - dit is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries D
Gesin met tieners

Was 100% wat ons benodig het.

Dit was vir ons net 'n een nag oornag, op pad na ons bestemming. Dit het afstandgewys 100% gepas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooi Ariamsplaas, Ariamsvlei, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX6BiXVo3hSJttYRwRizX9Osbrh9g3JKcUVOF0172WSE2hTUiUE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Rooi Ariams Farm Ariamsvlei 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.118936901691 19.847520020493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem