Jolie's Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jolie's Beach House is ’n selfsorghuis in Kleinkrantz, Wildernis. Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 5 gaste en is naby die strand geleë.

Die dubbelverdiepinghuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 3 enkelbeddens. Die badkamers het ’n stort, bad of albei. Die kombuis is volledig toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, skottelgoedwasser en tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea het ’n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea lei na ’n balkon met ’n ketelbraai.

Jolie's Beach House is sowat 8 km vanaf die middedorp geleë, waar daar ’n paar winkels en restaurante is en die Wildernis Nasionale Park is 8 km van ons af.

Slaapplek

'n Bespreking by Jolie's Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Waaier

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jolie's Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za