Jolly Jenny's Hidden Gem
Opsomming van Resensie
Johan M - Mei 2022
Gemiddeld
Pragtige eenheid, goed toegerus, lekker braai en grasperk.
Joan B - Apr 2022
Gemiddeld
Relaxing.
Lance B - Apr 2022
Gemiddeld
Baie lekker geslaap.
Isabel S - Mrt 2022
Gemiddeld
Heerlik ontspannend in 'n goed toegeruste en netjiese blyplek!
Carolyn M - Mrt 2022
Gemiddeld
A very pleasant stay!
Hanette S - Jan 2022
Gemiddeld
Baie nice.
Donsie N - Nov 2021
Gemiddeld
Aangenaam.
Ben C - Nov 2021
Gemiddeld
Die verblyf was netjies en gerieflik. Die banke was egter nie baie gerieflik vir ons 60 plussers nie.
Ronald P - Nov 2021
Gemiddeld
Absoluut prakties en gerieflik
Amanda K - Nov 2021
Gemiddeld
Skoon, netjies, privaat en sentraal geleë.
Wessel E - Jul 2021
Gemiddeld
Ons het lekker gekuier.
Warren S - Jul 2021
Gemiddeld
Great value for money, great base to do many activities in Plett and surrounds.
Avril M - Jul 2021
Gemiddeld
Enjoyed, clean, central, safe.
Unathi B - Jun 2021
Gemiddeld
Awesome
Devoline M - Jun 2021
Gemiddeld
Ek en my gesin het die wegbreek by Jolly Jenny's Hidden Gem grootliks geniet. Dis was presies wat ons nodig gehaad het.
Marah O - Jun 2021
Gemiddeld
Rustige, veilige omgewing.
Paul K - Mei 2021
Gemiddeld
Baie netjies en gerieflik.
Susan S - Mei 2021
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly, baie dankie.
Curtley J - Mei 2021
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld, woonstel is uiters modern en baie ruim.
Dino K - Mrt 2021
Gemiddeld
Uitstekend.
Annemarie H - Jan 2021
Gemiddeld
Alles was perfek.
Lizann C - Jan 2021
Gemiddeld
Gerieflik!
Simon M - Nov 2020
Gemiddeld
Neat and convenient.
Christo V - Okt 2020
Gemiddeld
Ongelukkig moes ons verblyf kortknip met 2 nagte agv siekte
Lee-owen M - Mrt 2020
Gemiddeld
'n Huis weg van die huis!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Home away from home!
Lovely stay. Neat. Everything that was expected and more!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Sone V - Feb 2020
Gemiddeld
Uitstekend!
Adriana K - Jan 2020
Gemiddeld
Wonderlike plek.
Shaun D - Okt 2019
Gemiddeld
Excellent value for money.
Henk S - Sep 2019
Gemiddeld
Baie lekker plekkie.
Jay-dee W - Sep 2019
Gemiddeld
Dit was fantasties, privaat en rustig.
Jolly Jenny's Hidden Gem se terugvoer
Beste Jay-Dee,
Baie dankie vir jul kuier. Ons hoop julle kom gou weer kuier.
Groete
Marike en Julian
Amanda B - Aug 2019
Gemiddeld
Netjies, gerieflik en privaat.
Jolly Jenny's Hidden Gem se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier. Ons hoop julle kom gou weer.
Groete,
Marike en Julian
Caren C - Jul 2019
Gemiddeld
The most amazing place ever.
Jolly Jenny's Hidden Gem se terugvoer
Thank you for your visit. We hope to see you soon.
Regards,
Marike en Julian
Kirisha J - Jul 2019
Gemiddeld
Wonderlik plekkie vir 'n gesin of met vriende ook.
Jolly Jenny's Hidden Gem se terugvoer
Dit was so lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir die moeite wat julle gedoen het om die woonstel netjies agter te laat. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Marike en Julian
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mariene-weg, Marine View-kompleks, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom