LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jolly Roger Akkommodasie | LekkeSlaap
+33

Jolly Roger Akkommodasie

2 resensies
Selfsorg
Duck & DoLittle Hartbeeshuisie
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie knus kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, elektriese braaipan, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 2 patios en 'n draagbare braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pansy Hartbeeshuisie
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kothuis het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die solderarea. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranzig, Twee Riviere, Twee Riviere, 6410, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJoacCnle2VuFq4opKgNVDPuHXD05c6tlhph0GvSziZ2IhxJ0tA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Kranzig Twee Riviere 6410 Oos-Kaap 086 999 0018 01:00-23:00 10:00 -33.842910760122 23.89109962634
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!