LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jolyne B&B | LekkeSlaap
+11

Jolyne B&B

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Olienhout Straat, Kampersrus, 1371, Limpopo
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R1 090 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ons is 'n klein, onderneming wat deur die eienaar bestuur word en is in die dorpie, Kampersrus, teen die hange van Mariepskop, langs die R531, die Lydenburg-Orpen-pad, 29 km van Hoedspruit af, geleë. Elkeen van ons kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n plafonwaaier en koffie- en teemaakgeriewe.

Die B&B is 'n aparte gebou wat nie deel van die hoofkompleks nie. Daar is 'n buitelug-onthaalarea. Rook is verbode in al 5 ons kamers. Elkeen het lugversorging en plafonwaaiers. Net kinders ouer as 12 jaar kan geakkommodeer word. Ons bied slegs B&B-verblyf, maar aandetes kan vooraf gereël word. Daar is 2 restaurante binne 800 m van ons af. Ons het veilige parkeerplek op die perseel en is reg langs die Moholoholo Mountain View Natuurreservaat geleë. Moholoholo Rehabilitasiesentrum is ons bure aan die anderkant van die dorp.

Jolyne B&B bied maklike toegang tot die Krugerwildtuin se Orpenhek, die Panorama-roete, Blyde Rivier Canyon en die Blyde-dam. Ons bied nie selfsorgverblyf nie, en ons het ook nie 'n swembad of DStv in die kompleks nie.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Jolyne B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 53 Olienhout Straat, Kampersrus, 1371, Limpopo
  • Gaste dink Jolyne B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf R1 090
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 090
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Olienhout Straat, Kampersrus, 1371, Limpopo
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlNGFmZjYwLTg2N2MtNDViZS1hMjBmLTcwMDY1NThiZTk2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 090  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 53 Olienhout Street Kampersrus 1371 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.50173 30.890444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!