LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jolyne B&B | LekkeSlaap
+11

Jolyne B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Jolyne B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kobus B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afronding in bedryf afwesig.

Nie waarde vir geld, ons het 'n nie-grasdak plek gesoek omdat Judith allergies is. Ontbyt baie goed en mense ook vriendelik.

Jolyne B&B's terugvoer

Baie jammer julle het dit nie geniet nie. Dis 'n bed en ontbyt met oornag fasiliteite in 'n klein dorpie, ek glo julle het 'n Lodge gesoek.

Jolyne B&B
Esmarie G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uitstekend.

Jolanthe en Lynn, baie dankie vir julle gasvryheid en hulp om die beste te maak van kort vakansie. Blyplek skoon en netjies. Baie gerieflik.

Jolyne B&B's terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle kon dit geniet.

Jolyne B&B
Trevor H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Presented us with a plate of salads to go with our braai.

Jolyne B&B's terugvoer

I am glad that you enjoyed your snacks. I hope your stay in the Kruger was nice.

Jolyne B&B
Marise J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise J
Enkelreisiger

Great.

Dit was regtig 'n plesier om by Jolyne B&B tuis te gaan. Die gashere was gasvry en besorg oor ons.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great.

It was a real pleasure staying at Jolyne's. The hosts were very hospitable and caring.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jolyne B&B's terugvoer

I am glad you enjoyed your stay. It is always a pleasure when people enjoy their stay. Please do come again.

Jolyne B&B
Janita D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe mense, voel tuis, gerieflike bed en lekker ontbyt.

Dit was net 'n oornag-stop, maar ons is hartlik ontvang. Gawe mense wat mens tuis laat voel en baie behulpsaam is.

Jolyne B&B's terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dat iemand dit geniet.

Jolyne B&B
Willem V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met vriende

Baie lekker - skoon, netjies en goeie gasvrou.

Ideaal vir oornag om die omgewing te verken.

Jolyne B&B's terugvoer

Bly ons kon van diens wees. Kom gerus weer

Jolyne B&B
Hyland A - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyland A
Besigheidsreis

Wonderful

Thank you for booking me into Jolyne B&B, I will definitely be staying there again. They are the most welcoming and friendly people, thank you so much.

Jolyne B&B's terugvoer

Glad to have met you and that you felt welcome.

Jolyne B&B
Annette V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye ontvangs, netjiese kamers en lekker ontbyt.

Ons is vriendelik ontvang; die kamer was netjies en gerieflik en het als wat nodig is. Daar is bo wat verwag kan word, aan ons behoeftes voorsien, en alles moontlik is gedoen om ons te versorg en tevrede te laat voel. Heerlike en ruim wegneemontbyt is gegee. Dankie vir 'n positiewe ervaring.

Jolyne B&B's terugvoer

Bly julle het die verblyf en omgewing geniet.

Jolyne B&B
Vanaf R1 220
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 220
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 220
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Olienhout Straat, Kampersrus, 1371, Limpopo
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlNGFmZjYwLTg2N2MtNDViZS1hMjBmLTcwMDY1NThiZTk2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 53 Olienhout Street Kampersrus 1371 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.50173 30.890444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!