LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jonadstay | LekkeSlaap
+25

Jonadstay

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R800 word met aankoms vereis.
Skoonmaakdienste deur eksterne maatskappy, is teen 'n vaste tarief per sessie beskikbaar - onderhewig aan vooraf bespreking. (R450 per sessie).

'n Wasgoeddiens kan ook deur Jonadstay gereël word. Normaalweg sal skoon wasgoed teen 17:00 die volgende terugbesorg word indien dit voor 07:30 ingehandig word.

Neem asseblief kennis dat die instansie nie besprekings op kort kennisgewing kan aanvaar nie. Gaste moes dus asb. 7 dae voor die inklokdatum navraag doen.

Daar is tans steeds waterbeperkings van toepassing. Tans mag 'n persoon net 50 liter se water per dag vir drink, was en kook gebruik. Wateronderbrekings is ook 'n moontlikheid, maar nie in vooruitsig nie. Sommige gaste bring hul eie gebottelde water saam. Ons waardeer u hulp en samewerking om water te bespaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 800 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R725
R725 R653
per nag, vir 3 mense
Vanaf R725
R725 R653
per nag, vir 3 mense
Vanaf R725
R725 R653
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-straat 93, Oakdale, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3NGIyZTc1LTRmNDEtNGEwNy05NWEyLTRhYzc2ZDNjOGJmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R725, nou Vanaf R653  per nag, vir 3 mense 11 5 1 5 93 Van Der Stel Street Oakdale 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.88689293196 18.644493927863
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!