Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jongnooientjiesfontein

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pikkewynstraat 4, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Solder by Jongnooientjiesfontein is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Paternoster teen die Weskus.

Die woonstel het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n badkamer, 'n sitkamer wat sekere DStv-kanale het. Die eenheid het sy eie privaat terras met braaigeriewe. Daar is ook 'n kluis.

Jongnooientjiesfontein is net 250 m vanaf die pragtige strand en stapafstand van al die restaurante in die dorpie. Indien jy in rus en vrede wil vakansie hou, is dit die ideale plek om te kom bly.

Slaapplek

’n Bespreking by Jongnooientjiesfontein sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 73 resensies vir Jongnooientjiesfontein
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Pikkewynstraat 4, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jongnooientjiesfontein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pikkewynstraat 4, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYTQ4MWQ0LWExZGEtNDk4OS04N2YwLTc4NDY4NGU1YjRlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 4 Pikkewyn Street Klein Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.808242605836 17.897801399231