Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jonkershoek Farmhouse at Zooridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Zonderwater, Koue Bokkeveld, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 269 per nag, vir 18 mense

Beskrywing

Jonkershoek Farmhouse at Zooridge is ongeveer 80 km buite Ceres geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n plaashuis met 6 slaapkamers.

Die plaashuis bied slaapplek vir tot 18 gaste en bestaan uit 6 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vyfde slaapkamer het 4 enkelbeddens en die sesde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die huis is volledig toegerus vir selfsorg en die woonvertrek is toegerus met 'n kaggel vir koue wintersaande.

Gaste kan gerus van die klein swembad en buitebraai gebruik maak. Dit is ideaal vir voëlkyk, visvang en stap. Daar is pragtige San-rotskuns waarna jy welkom is om te gaan kyk. Let asb. dat die instansie mjet enige voertuig bereik kan word. Toegang tot die Zooridge-area waar die rotskuns en rotsformasies is word beperk tot veldvoertuie en op sekere dele 4x4-voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Jonkershoek Farmhouse at Zooridge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Jonkershoek Farmhouse at Zooridge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adriëtte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 9

Ligging

  • Plaas Zonderwater, Koue Bokkeveld, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jonkershoek Farmhouse at Zooridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R10 269
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R10 269
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Zonderwater, Koue Bokkeveld, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a003b7f5ed474c254b409ea94462d4dce2918a8634e2a0b8a84def17af42955c2ef3662faf19580394099dccc2e8cb3f1b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 269 per nag, vir 18 mense 9 5 1 5 Zonderwater Farm Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.762777777778 19.439722222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem