Jopasso Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jopasso Guest House is 'n luukse gastehuis wat aan die voet van die Bronberge in Pretoria se oostelike voorstede geleë is. Dié gastehuis bied gasvryheid, privaatheid, gerief en skouspelagtige uitsigte en 'n inheemse tuin.

Jopasso Guest House beskik oor 5 gastekamers, 1 selfsorg-eenheid en 2 kamers en 'n gedeelde badkamer wat 'n gesinseenheid vorm. Sekere kamers het balkonne. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, en koffie- en teemaakgeriewe in. 'n Werkarea met faksgeriewe is ook beskikbaar.

Afhangende van die weersomstandighede word ontbyt in die ruim eetkamer óf op die patio bedien. Middagete en aandete word op aanvraag voorsien.

Jopasso Guest House is net 10 minute se ry vanaf die Pretoria Oos Hospitaal en die Wilgers Hospitaal. Die middestad is ook net 20 minute se ry hiervandaan en die O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 40 minute se ry weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jopasso Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za