Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jorene's Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 15, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jorene's Guest House is in Polokwane geleë. Dit word deur die eienaar bestuur en is die ideale oornagplek naby verskeie geriewe.

Die verblyf by Jorene's Guest House bestaan uit 7 gastekamers. Hierdie eenhede het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die meeste van die kamers, uitsluitend die Sakpaskamer het kombuisies.

Die gastehuis het ook 'n swembad, 'n eetsaal, braaigeriewe, en veilige parkeerplek.

Jorene's Guest House is naby museums, winkels, restaurante en ander geriewe. Die Meropa Casino and Entertainment World is 15 minute se ry hiervandaan waar jy die voël-, skoenlapper, insek- en slangpark kan besoek of aan ander doendinge kan deelneem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Jorene's Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 7

Ligging

  • Hoogstraat 15, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Jorene's Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 15, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1ZDIwZTRkLWQzM2MtNDk3Yy04M2Y2LWJjM2NiZGMwMjIwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 15 Hoog Street Capricorn 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.914044375186 29.469315782189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem