Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joubertskraal Farm

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertskraal Plaas, Kouga-berge, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Joubertskraal Farm is ideaal naby die 4x4-roete op pad na die Baviaanskloof in die Kouga-berge geleë. Dis 'n unieke wildsplaas en vorm deel van die Baviaanskloof Mega Reservaat, 'n Wêrelderfenisgebied. Dié 1500 hektaar plaas is ideaal vir natuurliefhebbers, bergfietsryers, stappers, voëlkykers en gaste op soek na 'n ware wildernis-wegbreek.

Die verblyf is elegant en met 'n gemaklike plaas-styl. Die Pepper Tree Cottage was die oorspronklike huis op die plaas en is deur 'n omgewings-argitek gerestoureer.

Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie. Pepper Tree Cottage het 'n dubbelslaapkamer, en daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitkamer. Die badkamer spog met 'n diep Victoriaanse bad en stort. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas, tweeplaat-gasstoof en 'n houtstoof vir die winter. Die eklektiese dekor is 'n kombinasie van antieke- en plaas-toebehore, asook Afrika-kunswerke.

Daar word van sonkrag gebruik gemaak en kompos word herwin. Die hout van die indringer boom, die Swarthout, asook natuurlike materiaal vanaf die plaas was gebruik om die kothuis te restoureer.

Slaapplek

’n Bespreking by Joubertskraal Farm sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Joubertskraal Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Joubertskraal Plaas, Kouga-berge, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Joubertskraal Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertskraal Plaas, Kouga-berge, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcINlyXztWQp1htxWujuknktxlZZbzU5kyey6ZXtAv7l24YCwxm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 Joubertskraal Farm Kouga Mountains 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.780369623224 24.166040926509