LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stanford Country Cottages - Journey's End | LekkeSlaap
+20

Stanford Country Cottages - Journey's End

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Stanford Country Cottages - Journey's End
Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 18 Aug 2020 tot 30 Sep 2020.

Belasting en Ekstras

LET WEL: Geen partytjies of geleenthede mag by die huis gehou word nie aangesien dit in 'n residensiële area in 'n stil, plattelandse dorpie is.

Hoogseisoen-tariewe geld vir die hele huis, ongeag die aantal gaste, maar volgens die maksimum aantal gaste.
Rook is verbode in die huis.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Bybetalings is van toepassing vir besprekings vir 1 nag.
Gaste word by die ingang van die dorp verwelkom deur die perseelbestuurder wat jou dan na die huis sal neem en jou sal help om in te klok en die nodige vorms in te vul.

Maksimum aantal gaste - Jy mag nie meer mense as die aantal op die bespreking toelaat om te oornag nie. Jy mag nie die aantal gaste gedurende jou verblyftydperk verander nie. (Byvoorbeeld; indien jy vir 2 volwassenes en 2 kinders bespreek het, mag daar dan nie 4 volwassenes en 0 kinders opdaag nie.)

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

In geval van kansellasie binne 30 - 21 dae voor inklokdatum: 25% van deposito word verbeur.
In geval van kansellasie binne 21 - 14 dae voor inklokdatum: 50% van deposito word verbeur.
In geval van kansellasie binne 14 - 7 dae voor inklokdatum: 75% van deposito word verbeur.
Minder as 7 dae voor die inklokdatum: 100% van die volle gekwoteerde bedrag word verbeur.
Indien 'n plaasvervangerbespreking aan 'n derde party toegeken word, kan 'n gedeelte van die deposito minus 'n administrasiefooi terugbetaal word.

was R6 000
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
was R6 000
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
was R6 000
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sillerystraat 15, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkNjgwZWE0LTJkMDctNGY2NC1hY2QwLTU0MTM4OWEwZDY0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R6 000, nou Vanaf R4 500  per nag (plek vir 12) 15 Sillery Street Stanford 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.433785963302 19.458704919574
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!