Joy's Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Joy's Guesthouse is in Oakdale en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers naby die N1 en slegs 250 m vanaf die M-Kem apteek.

Die kamer is in die hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n ketel, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Tee, koffie en versnaperinge word voorsien. Die slaapkamer het 'n platskerm-TV met OpenView en 'n radiowekker.

Gaste het toegang tot die hoofhuis se sitkamer en kombuis en kan van die braaigeriewe buite gebruik maak. Die huis het gratis WiFi en Netflix in die sitkamer.

Joy's Guesthouse is net 2 km vanaf die Tygervallei Winkelsentrum en 3 km vanaf die Mediclinic Louis Leipoldt en die Karl Bremer Hospitaal, asook 6 km vanaf die Tygerberghospitaal.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Joy's Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za