LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jozini Tiger Lodge | LekkeSlaap
+17

Jozini Tiger Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 22 resensies vir Jozini Tiger Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Isak C - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Isak C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful good service clean and relaxing. Loved the tiger fishing.

Well run good condition and enjoyed thouroughly.

Sue L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Sue L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lackluster 4star.

The room was clean, however located right next to the parking lot, with cars reffing up and down the steep incline as lack of parking is a serious issue. We had more exhaust fumes to enjoy than views of the dam. Nothing wrong with our accommodation for the night, room was clean, well-equipped. The breakfast had a nice variety, with friendly well-mannered staff. The check-in process however did not go that smoothly. We were treated as a nuisance from an after thought for daring to interrupt the receptionist. There were positive points, but just as many negatives. 4star? Some time ago maybe, but not now.

Karien V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karien V
Gesin met tieners

Pragtige natuurskoon.

Die kamers is skoon met noodsaaklike lugversorging. Restaurant en etes nogal duur en niks besonders nie.

Jurgens K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgens K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Mooi omgewing en natuurskoon.

Gary W - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was generally very pleasant.

Except my room service prego roll at the princely sum of R155 was a huge disappointment. On the second night we ate in the restaurant which was most satisfactory. For room service they charge an extra R50 so the quality should be of an acceptable standard. Sunset cruise was very pleasant.

Nelia P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en gewag die dag en aand voor ons op die Shayamanzi Houseboat klim.

Aandete en ontbyt was heerlik.

Andries B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was op pad terug van 'n toer na die Krugerwildtuin.

Jozini Tiger Lodge is 'n puik blyplek, maar Jozini dorp is 'n gemors, in swak toestand, uiters onveilig en dit is jammer dat so 'n puik blyplek daar moet wees. Ek kry die eienaars en/of bestuur van die lodge jammer, want hulle lewer regtig goeie diens, maar om tot daar te ry per voertuig is regtig nie lekker nie, selfs die ingang na die lodge is uiters swak.

Peter N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter N
Gesin met klein kinders

Good for a quick stop over - max 3 days.

Rooms not facing the dam are not very pleasant (small bathrooms and view over the parking lot). I suggest you specifically ask for a room with a view. I found the dinner price of R220pp a bit steep for the quality provided. Breakfast is however good and included in the accommodation price. We enjoyed fishing with Vogani. Lucky was also helpful in moving us to a room with a view.

Gideon D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gideon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie hotel maar nie uitsonderlik nie.

Die kamers is skoon maar begin slytasie wys. Die kos is goed. Staf is vriendelik.

Monde S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monde S

Tranquil, fun filled and amazing.

We were a group of married couples who normally take time out from the busyness of our normal lives to revive our relationships, Jozini Tiger Lodge gave us that & more. We were treated with respect and importance throughout our stay. All meals were of great quality and we had no reason to go out of the lodge. Activities were awesome.

Petro M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Petro M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklike matras, buffetete nie op standaard, aanwysings van N2 swak.

Ons het 'n spyskaartete verwag, maar daar was slegs 'n beperkte buffet beskikbaar. Die slaaitafel se geregte was ekstra gehef. Die ontbyt was ook maar baie basies. Die matras het aan die een kant gesak en was baie ongemaklik. Daar is geen aanwysing vanaf die N2 nie en ons het eers verby gery en moes 'n baie gevaarlike U-draai op die N2 maak nadat ek die hotel gebel het om die afdraai uit te vind.

Esther V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V
Gesin met tieners

Beautiful very comfortable place right on the dam.

Amazing view, food and hospitality with everything very comfortably situated, even the launch for the boat.

Lesley S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley S
Gesin met tieners

Versteekte juweel.

Pragtig en 'n puik stop tussen PTA en St Lucia. Die personeel en "events desk" was uiters hulpvaardig en vriendelik. Die mans het die tiervisvang baie geniet. Dis ook goed geskik vir kleiner kinders. Sal nie aanbeveel dat mense vir lank bly nie - ons het twee nagte oornag op pad terug van St Lucia en dit was perfek.

Jozini Tiger Lodge se terugvoer

Good afternoon Lesley,

I hope all is well and compliments to the season.

Thank you so much for taking the time to post your comments in regards to your recent stay with.
I am extremely pleased that we met and exceeded your expectations and the entire team is looking forward to your return as there is still so much to do, see and experience in this wonderful "best kept secret" region of KZN.

Wishing you and your family all the best for 2016

Warmest Regards
Sean Lubbe
Operations

Jozini Tiger Lodge
Wilhelm V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm V
Saam met vriende

Baie goeie keuse.

Jozini Tiger Lodge was 'n fantastiese ondervinding, en die diens was baie goed.

Amelia R - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place for a mini holiday

The venue and ambiance is breathtaking. Friendly and very patient staff attend to you. There is also a great massage parlor on-site, and many delicious foods available at the restaurant. Will definitely be back!

Nokuthula H - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional

The place is extremely nice!

Selleng N - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Selleng N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!!!!

We had a lovely stay,I would recommend the place to any body.Even though there was a bit of noise from our neighbors! maybe It would be better if guest are told not make noise on the corridors .Otherwise the place is NCAA .

Rosemary S - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosemary S
Gesin met klein kinders

Good location

No comments other than nice place.

Portia M - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money - renovation of entrance required

We had a fantastic stay at Jozini Tiger Lodge, with a few small snags. When checking out we had a problem at the reception as they hadn't captured the accurate amount of fees due by us, and we were told to pay in additional money. Also, the entrance from the main road is a gravel one, and we hope that they can renovate it! Otherwise we enjoyed our time here!

Bongiwe N - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bongiwe N

A great getaway, a peaceful place.

I was impressed but my only concern was that I didn't see an entrance for people who have disabilities. In the rooms some of us got allergies, which we think were from the carpets. Otherwise, a great getaway.

Osman I - Okt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Osman I
Gesin met klein kinders

Pleasantly surprising :)

This place is an ideal family venue, and has a spectacular view!

Orsila D - Mrt 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Orsila D
Gesin met klein kinders

Very nice weekend.

We enjoyed our stay at the lodge very much. You feel welcomed all the time and all complimants to all the kitchen staff THE FOOD WAS EXCELLENT, think we gained 5kg over the weekend.

Vanaf
R2 970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 182 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nsimbane, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5MWQ5ZThiLTQ0MmUtNDcwZi1hNWYzLTc1MDE4OTZhZGYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 970  per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Nsimbane Jozini 3969 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -27.420906 32.064629
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem