Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jozini Tiger Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nsimbane, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jozini Tiger Lodge is op die oewer van die skilderagtige Jozini-dam in KwaZulu Natal geleë. Jozini Tiger Lodge is in die hartjie van die Zulu-koninkryk met sy ryk erfenis en ongetemde natuurskoon geleë. Dit is 'n opwindende vakansiebestemming en 'n perfekte luukse wegbreek in die hartjie van die natuur.

Verblyf word in 'n verskeidenheid klassieke kamers, solderkamers, luukse kamers, executive-suites en 'n tweeslaapkamer-villa met 'n solder aangebied. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Ander geriewe sluit koffie- en teemaakgeriewe, kluise, satelliet-TV's en yskassies in wat op versoek met voorraad gevul kan word. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste, behalwe die solderkamers wat slaapplek vir 4 gaste het.

Die hooflodge bied 'n verskeidenheid geriewe, soos 'n topklas-restaurant, privaat sit- en kroegarea, konferensie- en trougeriewe, 'n welwees-sentrum, 'n kinderspeelkamer en 'n gimnasium.

Die restaurant spog met 'n uitgebreide spyskaart en 'n uitstekende uitsig. Die boma-etes buite is wonderlik vir groepe.

Jozini Tiger Lodge is maklik bereikbaar vanaf Durban en Gauteng.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 27 resensies vir Jozini Tiger Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Nsimbane, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jozini Tiger Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nsimbane, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad70d7a375a97ae5f657cde7dc29942d7836b422a1974d071c8c013decefdaafdcf7904b397e807531ed33750eeafa3ad135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 180 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Nsimbane Jozini 3969 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -27.420906 32.064629