Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JoziStay - 80 Winged Foot Jackal Creek Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackal Creek Gholflandgoed, Boundary-weg, North Riding, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R999 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

JoziStay 80 Winged Foot Jackal Creek Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat op die veilige Jackal Creek-gholflandgoed in North Riding in Roodepoort geleë is. Die landgoed spog met 'n klomp geriewe vir gaste om te gebruik en is naby verskeie besienswaardighede geleë.

Die smaakvol versierde woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed. Daar is sitplek vir 3 gaste in die sitkamer, asook 'n TV met Netflix en gratis WiFi. In die badkamer is daar 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is goed toegerus vir gaste om etes voor te berei. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor.

Die landgoed het ook 'n premier-gholfbaan met 18 putjies, 'n klubhuis, 'n gimnasium, swembaddens, 'n gesondheidsentrum, 'n restaurant, muurbalbane en tennisbane. Jackal Creek Gholflandgoed is naby die Northgate Winkelsentrum, privaat skole, Life Wilgeheuwel Hospitaal, Olivedale en die Flora-kliniek.

Die perseel is ook 30 minute se ry vanaf die Wieg van die Mensdom, Gold Reef City, Silverstar Casino en Monte Casino.

Slaapplek

’n Bespreking by JoziStay - 80 Winged Foot Jackal Creek Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir JoziStay - 80 Winged Foot Jackal Creek Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 34

Jaar gelys 7

Ligging

  • Jackal Creek Gholflandgoed, Boundary-weg, North Riding, 2169, Gauteng
  • Gaste dink JoziStay - 80 Winged Foot Jackal Creek Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackal Creek Gholflandgoed, Boundary-weg, North Riding, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZlUMHucf6p7hKFrUESJ4TeaHo389QxD7KCvpmvdSQbnF5RXCH5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Jackal Creek Golf Estate Boundary Road 2169 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.053574235818 27.921014785734
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem