LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by J's Audacious Living | LekkeSlaap
+27

J's Audacious Living

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir J's Audacious Living
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Angeline P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angeline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Sal sterk aanbeveel. Verseker waarde vir jou geld!

J's Audacious Living's terugvoer

Geagte Mevrou,
Baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer baie!
Groete
Erna

J's Audacious Living
Erika M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M

Wonderlik.

Al het ons net een aand oorgeslaap, was dit heerlik om in só skoon plek in te stap. Erna het eksta moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Ons het ook nie vir een oomblik onveilig gevoel in huis nie. Sal beslis weer kom.

Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor-weg 11, West Beach, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmdhj8K9AofcmjXlzfiIdli9xyLW4hkMs8Ek8cPZL9JujieEBJ3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 11 Windsor Road West Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.810643756082 18.473809540297
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!