J's Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

J's Guesthouse is sentraal in Fairmount, 'n voorstad van Johannesburg, tussen Sandringham en Norwood. Dit gehalte-verblyf vir sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dit is naby belangrike toegangspaaie, asook talle winkels en restaurante. Dis ook naby die Donald Gordon Instituut en Wits mediese skool.

Die gastehuis bied ruim kamers, 'n stil tuin en 'n buite-onthaalarea met 'n ten volle toegeruste kombuis en kroeggeriewe. Daar is 'n warm swembad en warmbad.

Die 2 hoof-suites het elkeen 'n klerekas, privaat badkamer en balkon met 'n see-uitsig. Suite 1 het 'n dubbelstort en spa-bad, asook 'n lessenaar wat ideaal is vir 'n sakereisiger. Suite 2 het 2 verdiepings, 'n privaat sitkamer, badkamer en direkte toegang tot die swembad. Albei suites het lugversorging en koninggrootte-beddens. Die ander 2 suites het 'n volledige, dubbelbadkamer en 'n aparte gaste badkamer. Dié 2 kamers is ideaal vir sakereisigers wat in pare saamreis.

Elke kamer het 'n klerekas, 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe.

Sekuriteit is 'n top prioriteit. Die eiendom is omhein met 'n elektriese heining, en daar is sekuriteitskameras, veiligheidsglas in alle vensters, asook privaat sekuriteitswagte.

Gemeenskaplike geriewe sluit 'n sitkamer met lugversorging, 'n leeskamer, eetkamer en kombuis in. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Komplimentêre, volledige ontbyt word daagliks bedien en ander maaltye is op versoek beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Genesis-winkelsentrum is naby die gastehuis. Ellis Park Sportsenstrum is 8 km vanaf die gastehuis en Sandton City is 9 km van die gastehuis af. Gold Reef City is 17 km van die gastehuis af, en die Norwood Mall is 2,5 km verder. Die naaste lughawe, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, is slegs 19 km van J's Guesthouse af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na J's Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 510 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false