Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JS Inn

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jan 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalboomlaan 26A, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

JS Inn bied gerieflike oornagverblyf in Mbombela (Nelspruit). Die huis is sentraal naby die sakedistrik, I'Langa Mall en Mbombela Stadion geleë.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 gastekamers met privaat ingange. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenhede het elk 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, werkstasie, linne en handdoeke. Elke kamer het ' n TV asook lugreëling vir jou gerief.

Addisionele geriewe sluit 'n braai-area, WiFi en 'n gemeenskaplike sitarea op die stoep in. Veilige parkeerplek word voorsien.

Besienswaardighede sluit die Sudwala-grotte, Mbombela (Nelspruit) Gholfklub, Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Chimp Eden en Emnotweni Casino.

Let asseblief daarop dat die eienaar 3 hondjies op die perseel het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir JS Inn
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Koraalboomlaan 26A, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink JS Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalboomlaan 26A, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe93cfcaf6538da95fc5adbd7a86420e6fbaca3b83b1834dc69c2ca40d333379c13f20b55682e529c966351e58bfe7850f50a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 26A Koraalboom Avenue West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.477802451703 30.958149542328