Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JS Inn

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir JS Inn
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anna-marie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige omgewing.

Heerlik gerus en koffie en heerlike beskuit genuttig op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie, Anna-marie. Julle is altyd weer welkom om op die stoep te kom sit! Groete

JS Inn
Freddy O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy O
Enkelreisiger

It is a well located place to stay for business.

The hospitality from the host is what I enjoyed the most.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly, alles was netjies en diens was baie goed.

Ek en my lewensmaat het vir 2 aande oorgeslaap, en het baie lekker geslaap, die kamer is perfek net soos wat hy is. Mnr. Neetling en sy vrou was baie goeie, gasvrye mense. Diens was vriendelik. Ontvangs was ook baie vriendelik. Ek sal die gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat wil oorslaap. Ligging is baie goed geleë, naby alle winkels en ook naby die hoofroete. Sal weer daar oor bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie Hanlie! Ons hoop ons sien jul gou weer. Groete

JS Inn
Alta D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Netjies en skoon. Alles waarvoor ons betaal het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie Alta. Hoop ons sien julle gou weer. Groete

JS Inn
Christelle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Saam met vriende

Lekker.

Vriendelike, goeie diens in Afrikaans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie Christelle. Jy is baie welkom om weer te kom kuier. Groete, JS Inn

JS Inn
Jana L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana L

Heerlik.

Veilig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwarrend.

Op pad terug vanaf Mosambiek het ons bespreek om te oornag by JS Inn. Ons het ongelukkig nagelaat om met bespreking te noem van ons 2 sleepwaentjies - verwag dat 'n gastehuis genoegsame parkering sal hê. Parkering is egter baie beperk en gevolglik was dit 'n probleem om ons voertuie te akkommodeer. Aanvanklik het ons regtig nie baie welkom gevoel nie. Ons het blykbaar op 'n paar tone getrap. Ons wil graag vir Mnr Neethling baie dankie sê vir sy moeite en hulp om alles parkeer te kry. Hy het uit sy pad gegaan om ons gemaklik te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en waarde vir geld.

Baie gasvry, waarde vir geld, baie netjies. Baie veilig en kan dit aanbeveel. Baie goeie en oulike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie Etienne. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete

JS Inn
Vee D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en modern. Baie tevrede.

Baie kort kennisgewing het ons besluit om hier oor te bly - regtig baie netjies, rustig en sal dit defintief in die toekoms weer gebruik. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie Vee. Ons hoop ons sien jul gou weer. Groete

JS Inn
Helloise O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helloise O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is smaakvol gemeubileer, skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Die ligging is sentraal en die kamer het alles wat benodig word. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie Helloise. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Groete
Jacolien

JS Inn
Rina S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Sal beslis weer JS Inn besoek!

My moeder het 'n operasie ondergaan wat 'n paar uur voor die toegelate aankomstyd afgehandel was. Ek het die gastehuis gekontak en die situasie verduidelik. Hulle was ongelooflik vriendelik en het ons tegemoet gekom sodat my moeder vroeër kon gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Rina, dankie vir die mooi resensie. Julle is altyd welkom. Groete, Jacolien.

JS Inn
Altus P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees.

Dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie Altus. Julle is altyd welkom. Groete, Jacolien.

JS Inn
Cashandra J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cashandra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik, gerieflik en op 'n lekker, groot en vars bed geslaap. Onvangs was vriendelik.

Gerieflike kamer en badkamer. Mooiste, vriendelikste hondjie, Attie, 'n bekwame waghond. Waarde vir geld - aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle moet gerus weer kom kuier. Attie wag! Groete

JS Inn
Wynand V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Besigheidsreis

Baie tevrede met diens, gehalte, netheid en gerief. Sal definitief JS Inn aanbeveel.

Al die nodige is in die kamers en die aircon is 'n aanwins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie Wynand. Ons hoop ons sien jul gou weer. Groete, JS Inn.

JS Inn
Zanette R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanette R
Enkelreisiger

Baie goeie ligging.

Vriendelike, gasvrye ontvangs. Goed versorgde perseel en kamers. Sal beslis weer daar oornag vir een of meer nagte. Baie dankie JS Inn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susara Aletta C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susara Aletta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en voel soos jou eie huis.

Lekker buite-stoep en boomryk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie Faan. Ons hoop ons sien jul gou weer vir 'n Kaapscehoop hardloop. Groete

JS Inn
Charleen V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf vir 2!

Ons het al 2 keer by JS Inn oornag en was nog elke keer baie tevrede met alles! Sal vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Dankie Charleen. Bly om jul weer te kon sien.

JS Inn
Carla P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla P
Besigheidsreis

Comfortable.

Everything was great! Would definitely make use of JS Inn again, just parking is a little bit of a challenge if you are traveling with a bakkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave V
Enkelreisiger

Excellent.

Was nice, quiet and everything I needed was in the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie, Dave. Hoop ons sien jou weer. Groete.

JS Inn
Thys S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjies en gerieflik.

Stil omgewing met veilige kamers wat toegerus is met die nodige om lekker te oornag. Naby aan inkopiesentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n verrassing.

Ons het dit terdeë geniet. Baie netjies en skoon en alles wat mens nodig het. Vriendelike diens. Ons sal definitief weer van die geleentheid gebruik maak as ons weer na Nelspruit gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Dankie Chantel! Hoop ons sien jul gou weer.
Groete

JS Inn
William N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Skoon, netjies. Geen probleme ondervind nie. Uitstekende ligging, sal in die toekoms weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Dankie William,
Ons sien jul weer volgende jaar.
Groete,
Jacolien

JS Inn
Jackie F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi buurt en naby alle winkels.

JS Inn is in 'n baie mooi woonbuurt en baie naby aan alle winkels. Dit is ideaal vir twee mense wat net wil oorslaap en gaan uiteet. Daar is nie plek vir kosmaak in die kamer nie, net miskien koffie en/of tee. Verder is alles baie mooi skoon en netjies en die tuin waarin die kamers geleë is, is pragtig. Jou motor staan agter veiligheidshekke en dit is 'n stil en rustige buurt. Die eienaars is vriendelik en verwelkomend en 'n mens voel dadelik tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. En vriendelike ontvangs.

Kan JS Inn aanbeveel. Pragtige oornagplek. Skoon en netjies. En baie veilig. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Hannetjie, dankie vir jou boodskap. Ons waardeer dit baie en hoop ons sien jul gou weer.
Groete,
Jacolien

JS Inn
Marita J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon, vriendelike mense.

Regtig 'n 5-ster-verblyf. Heerlike bed en als wat 'n mens nodig het. Jy kan net jou tandeborsel neem. Lekker sentraal met groot stoep en pragtige tuin. Baie vriendelike eienaars. Regtig 'n oase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Beste Coetzee,

Baie dankie vir die wonderlike verwysing. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Jacolien

JS Inn
Jacobus E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus E
Enkelreisiger

Die ontvangs by JS Inn was baie gemaklik en die personeel is vriendelik en baie behulpsaam.

Die eenhede is baie skoon en netjies. Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Die stortgeriewe was gemaklik. Ek het die naweek daar spandeer en dit was 'n baie aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit baie. Ons hoop ons sien jul weer gou. Groete Jacolien

JS Inn
Michelle G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Enkelreisiger

Jacolien is a wonderful host with great attention to detail and caring about her guests' well being.

I found JS Inn perfectly suitable to my needs, and was very grateful that they were able to accommodate me at such short notice. The room was beautifully appointed, clean and comfortable. This coupled with Jacolien's warm hospitality, made my short stay very enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Thank you Michelle. Hope to see you soon. Regards Jacolien

JS Inn
Hettie M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie M

Gemaklik en privaat.

Dit is altyd 'n groot storie vir my om blyplek te soek, mens weet nooit regtig wat op jou wag nie, maar by JS Inn het ek en my seun so ;n vriendelike verwelkoming gekry van die eienaars ons het sommer tuis gevoel. Jy kry presies wat geadverteer word, 'n baie netjiese, groot en skoon kamer, badkamer met yskas en koffie/teegeriewe. Na 'n lang dag het ons 'n heerlike nagrus gehad op daardie massiewe bed, die hitte was glad nie 'n probleem nie want die aircon sit net bo die bed. Ek het vroegoggende buite op die stoep voor die kamer, in rus en vrede sit en koffie drink, moes net een nag oorbly maar het sommer 'n tweede nag ook oorgebly. Baie dankie Jacolien vir julle gasvryheid, ons kom beslis weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Dankie Hettie. Ons glo ons sien jul gou weer. Groete Jacolien

JS Inn
Santie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Gesin met tieners

Uitstekend!

Die gasheer en gasvrou is vriendelik en gasvry. Die verblyf is skoon, netjies en die kamers is presies soos op die foto's. Ek kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie Santie! Ons hoop ons sien jul gou weer.

Groete

JS Inn
William N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 5 ster!

Baie skoon en netjies. Sentrale ligging en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie William. Ons hoop ons sien jul weer. Groete, Jacolien

JS Inn
Jacqueline T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline T

Netjiese kamer met al die geriewe nodig vir 'n oornagstop.

Ons het lekker gebly, maar die gebrek aan 'n badkamerdeur was bietjie van 'n ongerief wat ons nie verwag het nie. Ek het saam met my volwasse seun hier oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou opinie. Dis jammer jy het nie gevra vir n ander kamer met n badkamer deur nie. Mens neem aan dis gewoonlik pare wat bespreek. Jammer oor die ongerief! Groete

JS Inn
Beate V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beate V
Enkelreisiger

JS Inn verdien elk van die 5 goue sterre.

JS Inn bied jou 'n lekke slaap in 'n ruim en stylvol ingerigte kamer. Alles was tip top!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie Beate. Ons hoop ons sien jou gou weer!!

JS Inn
Frans C B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans C B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en aangename verblyf.

Aangename en stil verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JS Inn se terugvoer

Baie dankie Frans. Julle moet weer kom kuier as jul hier verby gaan.
Groete

JS Inn
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalboomlaan 26A, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe93cfcaf6538da95fc5adbd7a86420e6fbaca3b83b1834dc69c2ca40d333379c13f20b55682e529c966351e58bfe7850f50a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 26A Koraalboom Avenue West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.477802451703 30.958149542328