Juanita 202

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Juanita 202 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Juanita-kompleks in Margate. Die kompleks kyk uit oor die strand en is naby verskeie winkels, restaurante en geriewe.

Dié woonstel het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 kamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het sitplek vir 7 en die sitkamer het gemaklike banke en 'n platskerm-TV teen die muur. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die leefarea lei na 'n onderdak stoep met buitemeubels. Die stoep kyk uit oor die see.

Die Juanita-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en piekniekbankies. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Juanita 202 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Juanita 202 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R672 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za