Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Juanita 202

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-weg 5, Juanita 202, Margate North Beach, 2191, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Juanita 202 is op die strandfront en is 'n oop en ruim woonstel vir 7 gaste in Margate North Beach, Margate.

Die woonstel is op die eerste verdieping, front na die see en word via 'n hysbak bereik. Daar is 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea wat na 'n beskutte balkon lei. Een van die slaapkamers het 'n see-uitsig, 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die tweede seefront-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gebruik 'n aparte badkamer wat 'n stort het. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n dubbel-oond, stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 15kg ysmasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 6 en in die sitarea is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met stapelvensters, 'n Weber-gasbraai, eetarea en 'n sitarea met 'n asemrowende
see-uitsig.

Die Juanita-kompleks het 'n mooi tuin, 'n swembad met 'n heining en 'n gemeenskaplike braai-area. Daar is 2 onderdakparkeerplekke wat nie vir die publiek toeganklik is nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Juanita 202 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Juanita 202
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Elanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 37

Jaar gelys 4

Ligging

  • Duke-weg 5, Juanita 202, Margate North Beach, 2191, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Juanita 202 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-weg 5, Juanita 202, Margate North Beach, 2191, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90ad6b7681c81f98933b825c8ad430d5059e8dbb8f026841a3572c3bbaf72fa967d6cf27329f512c5e3bac7332250be8d78d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 7) 12 5 1 5 5 Duke Road Juanita 202 2191 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -30.857999198694 30.374931516008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem