Margate North Beach Akkommodasie by Juanita 301 | LekkeSlaap
+16

Juanita 301

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Duke-weg 5, Margate-Noordstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R735 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Juanita 301 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Juanita-kompleks met 'n uitsig oor die strand in Margate en dit is naby talle winkels, restaurante en geriewe.

Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders onder 14 jaar en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 dubbelstapelbeddens met slaapplek vir 4.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die eetarea het 'n eetkamertafel en stoele met sitplek vir 6 en 'n plafonwaaier. Die sitarea het 'n platskerm-TV en lei na 'n balkon met 'n lieflike see-uitsig. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerders saambring om DStv te kyk.

Die Juanita-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaiplekke en piekniekbankies. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Juanita 301 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Juanita 301
Netheid
2.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ligging

  • Duke-weg 5, Margate-Noordstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Juanita 301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R735
per nag (plek vir 4)
Vanaf R735
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Duke-weg 5, Margate-Noordstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEbrOW4rb8lHa69LNKCLOKAtgzlUiIJWqcmD8ON45Gkl88NZnRu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R735  per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 5 Duke Road Margate North Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.857982707352 30.374880543655
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za