Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jubel n Juig Self-Catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Jubel n Juig Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Natasha L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van ons beste vakansies!

Ons het heerlik gekuier. Ons wou nie huis toe gaan nie. Mariette is 'n fantastiese gasvrou. Lekker naby aan die see. Die perfekte plek om weg te kom van die stadslewe af. Ons sal definitief weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Natasha
Baie baie dankie! Julle was super lekker gaste en ek het julle kuier netso geniet.
Kom asb. weer!
Weersiens
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Lizelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol en gemaklik.

Ons het vreeslik lekker gebly. Mariette laat jou dadelik tuis voel en is baie behulpsaam. Die beskuit was 'n heerlike bederf. Ons het ietsie ekstra gekry omdat dit ons wittebrood was, voel baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Lizelle, dit was heerlik om julle te kon ontvang. Mag julle geseënd wees en kom gerus weer terug.
Mariette
JubelnJuig

Jubel n Juig Self-Catering
Gerda N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, veilig, rus en vrede.

Lekker plek. Magriet was baie gasvry. Het alles gehad wat nodig is. Lekker plek, baie skoon en naby aan die see. Enige iemand wat rus en vrede soek en lekker wil bly kan daar inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Nick
'n Voorreg om julle te kon ontvang. Maak asseblief weer 'n draai. Julle is altyd welkom.
Mariette JubelnJuig

Jubel n Juig Self-Catering
Jacques V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies.

Lekker naby alles, fantastiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Hallo Jacques en hartlik dank vir die terugvoer.
Dit sal heerlik wees om julle weer te sien.
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Ampie C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ampie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute juweel in Dwarskersbos.

'n Baie gasvrye ontangs deur Mariette. Sy het ons vinnig tuis laat voel en ingelig oor die omgewing met wenke om ons kuier so aangenaam as moontlik te maak. Die eenheid is baie netjies, goed toegerus met goeie kwaliteit toerusting en items. Ons was heerlik bederf met tuisgebakte beskuit. Volgende keer kuier ons definitief langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Ampie,
Baie, baie dankie vir die goeie terugvoer en die aanprysing.
Ek kyk reeds uit of ek nie julle voertuig oor die vlakte sien aankom nie.
Groot wense en goeie gesondheid vir 2023.
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Jacomien T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

Facilities of very high standard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Thank you for your gracious comment.
Trusting that I will be seeing you again.
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Dianne H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location to the beach.

Great stay. Well equipped kitchen. Lovely bathroom. Cosy braai facilities. We loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Dianne,

You are most welcome for another stay! Thank you for appreciating the amenities, the atmosphere and the 'home away from home feeling. Do come again!

West Coast regards
Mariette
JubelnJuig

Jubel n Juig Self-Catering
Willem N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie netjiese plek 200 m vanaf die see. Sal dit enige tyd aanbeveel. Alles wat reisigers benodig is daar. Baie gerieflik en volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Dankie Willem, Dwarskersbos is geleë waar hy is, en ek sal hom nie graag iewers elders wou skuif nie
Bly hulle het lekker gekuier.

Jubel n Juig Self-Catering
Marietjie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wonderlike gasvryheid van Mariette. Pragtige huisie weg van huis. Baie gerieflik, skoon netjies en meer as wat nodig is. Ek sal beslis Jubel n Juig aan almal voorstel vir puil diens, gasvryheid en pragtige netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Baie, baie dankie Marietjie
Ek waardeer julle terugvoer en is dankbaar dat julle veilig tuis is.Kom gerus weer!

Jubel n Juig Self-Catering
Annette N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette N

Ongelooflike plek.

Die gasvrou is 'n wonderlike gasvrou. Die plek is smaakvol gemeubileerd en voel mens dadelik tuis. Ons kuier was net te kort maar het beslis aan al ons vereistes voldoen. Dankie Mariette vir al jou hulp en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Jinne Annette,
Hartlik dank vir die besondere terugvoer. Wees verseker dat dit baie waardeer word.
Kom asb weer, hierdie keer net bietjie langer.
Voorspoed en gesondheid vir jou vir 2022.
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Clementine L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clementine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It felt as if we were in our own home. Very relaxing and comfortable.

We would recommend Jubel n Juig to anyone. The place was very neat and comfortable. The under-roof patio was also a bonus. A huge thanks to Tannie Jenny and Oom Naaz for their hospitality. We truly appreciate it. Marriette a big thank you to you too. We will surely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Thank you Clementine, much appreciated.
Yes my breakaway was much needed, but I knew that Naas and Jenny would see to every detail of comfort. Come again.

Jubel n Juig Self-Catering
Jodi-lauren D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodi-lauren D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing

My boyfriend and I had a lovely stay at Jubel en Juig. Mariette is such a beautiful soul and she made us feel welcome. The location is great, walking distance from the beach and very peaceful. The house was fully equipped, very cosy and clean. Thanks Mariette!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Dearest Jodi-lauren,
Thank you ever so much!! I really appreciate your feedback and I would sincerely be thrilled if you consider returning. I find you both very gentle people and am glad that Jubel n Juig contributed to your feeling of well-being.
Have a blessed Christmas.
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Wilna W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna W
Saam met vriende

Fantastiese plekkie.

Ideale ligging, baie skoon en netjies en Mariette het uit haar pad gegaan om vir ons moeite te doen. Die koffiegeriewe en lekker beskuite was 'n bonus. Heerlike, gemaklik matrasse met luukse beddegoed wat lekker slaap. Handdoeke was ook 'n bonus, ons bagasie was ligter. Ek sal graag weer teruggaan daarheen. Jy sal nie spyt wees as jy daar gaan bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Wilna,
Julle was soos familie, dit was regtig 'n voorreg om julle hier te kon hê. Herinneringe gwbou - dis verseker!
Kom asseblief weer!

Jubel n Juig Self-Catering
Miche W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miche W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, peaceful en baie mooi.

Dit was nice net kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gerus weer.

Jubel n Juig Self-Catering
Nelia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Vriendelike ontvangs. Netjiese gerieflike verblyf in 'n pragtige dorpie. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Nelia,
Jy is enige tyd baie welkom. Alle voorspoed vorentoe.
Groetnis
Mariette
JubelnJuig

Jubel n Juig Self-Catering
Veronica K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Ons het so lekker gerus!

Die detail is perfek. Linne, elektriese komberse, persoonlike warmwaterbottels, oorhoofste verhitting bo die stort. Lieflike stoep wat kan toemaak met ’n braaiplek. Voëls wat tjirp en die see is ’n kort loopafstand van die woonstel af. Fantastiese sonsondergang. Tannie Mariëtte is ’n dinamiese, raakvatter vrou wat baie gasvry is. Ons gaan weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Baie, baie dankie Veronica. Dit was heerlik om julle te ontmoet en te huisves.
Dankie vir die bemoediging en ek sien julle graag weer.

Jubel n Juig Self-Catering
Gloudina N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina N
Saam met vriende

Mees persoonlike en vriendelike gasvryheid ooit. 'n Ware juweel van 'n plek en verblyf.

Beste verwelkoming and bekendstelling wat ek nog ooit by enige van die plekke wat ek vir besigheid of vakansie gebruik het, gekry het. Die woonstel is puik toegerus en het alles wat nodig is vir 'n selfsorgvakansie. Nie net 'n plek om te oornag of bly nie, dis 'n ervaring wat ek vir altyd sal koester.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Glourina!
Dit was 'n voorreg om jou hier te hê, net jammer dit was so kort!!
Kim enige tyd weer. Baie dankie vir die spontane en gewaardeerde terugvoer.
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Rialene E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting.

Jubel en Juig is 'n lieflike eenheid wat aan al ons behoeftes voldoen het. Ons sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Enkelreisiger

Rustig en baie lekker.

Ek het heerlik gekuier en kon my eie ding doen terwyl ek ook heerlik met die gasvrou kon kuier. Puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Ware rusplek in ‘n lieflike paradys.

Dis was wonderlik om stilte en rustigheid te kon ervaar met die gedruis van die see in jou ore. Jubel en Juig is smaakvol en gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Baie dankie aan julle twee,
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Kom asseblief weer!
Sterkte vir die jaar wat voorlê.
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Dawn Z - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Baie vriendelik verwelkom. Alles was so netjies. Baie ruim en 'n vrouehand is oral te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Liewe Dawn en Paul

Dit was sooo lekker om julle hier te hê! Kom asb weer. Net die beste vir julle.
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Pieter N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, kan nie beter nie.

Uiters aangename verblyf. Sal met graagte in toekoms weer soontoe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Baie, baie dankie Pieter net jammer dit was so kort.
Marietjie, besonder dankie vir jou inskrywing in my gasteboek. Jou manier van skryf en jou waardering beteken vir my baie.
Kom asb weer.

Jubel n Juig Self-Catering
Melissa D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very peaceful and relaxing experience!

We were welcomed by Mariette with her warm heart and big smile. The unit is spacious and very clean. It i incredibly well-equipped and to a high standard. The enclosed stoep with braai is a wonderful space to sit and relax. We loved that you do recycling! The electric blankets were a very welcome treat on such a chilly night. Thank you that we could celebrate 16 years of marriage at Jubel n Juig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Thank you so much Melissa,
You are the quality guests I love to have in my unit. Thanks for the special feedback.

Jubel n Juig Self-Catering
Catherine G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine G
Besigheidsreis

Absolutely perfect.

The owner is an amazing person and you are catered for from the word go. It is an excellent choice for anyone wanting the perfect break away. Loved it and will be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Cathy,
You are extremely kind. Please stay longer next time! Blessings. Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Tammy K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tammy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Serenity.

Lovely place, has everything you need and more, I especially liked the bathroom. It's definitely a cute place for more mature couples or backpackers. Just disappointed that there is a connecting door to the main house which makes one feel as if you can't be too loud, not really as private even though the lady never intruded. Overall we had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Thank you, Tammy. It was lovely having you here.

The rooms are virtually soundproof and I could not hear you at all. As I mentioned, two cats and myself, doing our own thing!

Unfortunately, we are not allowed to build two separate buildings on one plot.

Hoping to see you again,
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Gayle W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gayle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb accommodation with every home comfort, very gracious host and fantastic location - all round a first class experience!

Mariette's accommodation is first class - all one would want in a home away from home. She is very helpful and friendly, without encroaching on your space. Definitely a splendid location, just a stone's throw from an endless, peaceful beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Gayle,
Thank you so much. Loved having you.
Please come again.
Regards
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Lizette N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspannend.

Ons het heerlik gebly en kliëntediens is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Lizette
Dit was 'n vreugde om julle hier te kon hê.

Jubel n Juig Self-Catering
Floris B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en rustig!

Sal ongetwyfeld weer terugkeer na die wonderlike plek, dankie Mariette!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Floris, baie, baie dankie.
Dit was so lekker om julle hier te hê. Julle is absoluut welkom.
Vrede en voorspoed.
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Ilse S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige kuier in pragtige plekkie.

Ons was baie tevrede, alles puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Ilse, ek is bly julle het dit geniet.
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Eben N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie vriendelik ontvang deur Mariette, aangenaam en lekker om mee te gesels. Baie skoon en netjiese eenheid wat ons vir enige een sal aanbeveel. Goed toegerus met al die nodige. Al wat ons bietjie afgesit is die feit dat haar huis aan die eenheid is en sy het vrylik toegang tot die eenheid. Sleutel word aan Mariette se kant gehou so jy het nie eie privaatheid nie, maar behalwe dit was dit regtig baie lekker om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Hello Eben,
Dankie vir die eerlike terugvoer.
DIe sleutel aan my kant is maar om vullissakke te ruil of vensters toe te maak as die wind opkom of dit stowwerig raak, of die lig aan te skakel as julle na donker terugkeer. Geen ander rede nie.
Ek vertrou julle kom weer binnekort kuier.
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Christie L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie met al die nodige geriewe en 'n lekker kuierstoep.

Kan die plek beslis aanbeveel. Beskik oor alle geriewe vir 'n lekker selfsorgverblyf. 'n Heerlike beskutte kuierstoep dra baie by tot 'n heerlike kuier. Mariette se vriendelikheid en sorgsaamheid voeg daardie ekstra ietsie by 'n heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Hello Christie en Lorensa,
Baie dankie vir die baie vriendelike teeugvoer oor JubelnJuig!
Ek is ryker met julle as vriende, ek het ook lekker saam met julle gekuier.
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Chantal H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H
Gesin met klein kinders

Tuis.

Wat 'n oulike plekkie met alles wat jy nodig het. Die plekkie is geleë in 'n pragtige omgewing sommer naby aan alles wat jou hart moontlik kan begeer in die Weskus. Rustige, asemrovende plekkie, net 200 m van die strand. Was nog lekker stil, en wat 'n pragtige strand. Ons Liewe Vader het ons bederf met hierdie prag plekkie en asem wegslaan sonsondergang op die stand. Wow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Hello Chantal,
Baie dankie vir die goeie terugvoer wat so diep uit jou hart kom. Dit was 'n absolute voorreg om julle hier te kon hê.
Julle moet 'n voorspoedige jaar hêen ons dra mekaar maar in gebede op.
Liefdegroete,
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Elsabé H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé H
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig, naby die see en wonderlike gasvryheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met vriende

Baie aangenaam. Mariette was baie gasvry en behulpsaam.

Ons is goed ontvang nadat sy per telefoon die ligging presies uitgewys het. Plek was skoon en netjies en alle geriewe in uitstekende toestand. Heerlik geëet, gewas en geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Kobus,
Dit was lekker om julle hier te kon hê.
Ek is so bly julle het dit geniet hier. Dis so bevredigend om te kan hand bysit om ander 'n welverdiende
Rus te gee.
Sien weer.
M

Jubel n Juig Self-Catering
Heidi N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm en huislik.

Mariette is 'n uitstekende gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Baie dankie, Heidi en Christo. Dit was heerlik om julle hier te kon hê.
Julle is baie welkom om weer te kom.
Liefde en groete
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Zileen L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zileen L
Enkelreisiger

Heerlike, rustige verblyf.

Lekker rustige area, naby die see. Pragtige sonsondergang! Huisie langsaan hoofhuis. Meer bedoel vir klein familie en paartjies (uitslaanbanke sal nie gemaklik wees vir 2 mense nie). Mens voel bietjie skuldig om musiek te speel aangesien jy reg langsaan eienaar is. Mariette verskriklik gasvry en laat jou baie welkom voel! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Zileen!
Huis is grootliks klankdig.
Baie dankie vir jou review. Voel vry im weer te kom!
m

Jubel n Juig Self-Catering
Juanita S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was alles waarvoor ons gehoop het, rustig, baie netjies, plek het alles in en baie gerieflik. Ons gaan definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Juanita en Quinton! Ek waardeer dit so baie! Kom asseblief weer!
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Natasha C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha C

Rustige verblyf wat in al ons behoeftes voorsien het.

Wonderlike rustige verblyf aan die Weskus waar mens jou batterye kan herlaai. Dit loop oor van Weskus vriendelikheid en gasvryheid. 'n Stukkie paradys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Natasha!
Dit is so wonderlik om julle hier te kon hê vir die lekker lang kuier. Ek hoop ons kontak met mekaar 'groei voort'!
Vertrou ons sien weer.
JubelnJuig groete
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Riana G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus, vrede en genesing.

Heerlike, rustige wegbreek van alles en almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Hello Riana,

Baie dankie vir die gunstige terugvoer wat jy gestuur het.
Ek waardeer dit opreg. Alle sterkte met die Kerstyd wat voorlê.
Mariette

Jubel n Juig Self-Catering
Joey B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties!

Kan hierdie regtig aanbeveel, nie vir vakansiegangers wat die stadsliggies soek nie, maar regtig net vir lekker uitspan! Dit is heerlik rustig, geen geraas. Alles wat jy sien voor jy gaan is wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Joey!
Ek waardeer opreg. Jy is altyd altyd welkom.
Mariette.
Jubelnjuig

Jubel n Juig Self-Catering
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pikkewynsingel 4, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39fa399148d9761719ee1a24e197ae55cbb133fdf5180c82847a8cd0910d746761c0cb696c2e01e88bfe4cacda179fc27f9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 4 Pikkewyn Close Kersbosstrand 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.681073190551 18.246060758829
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem