LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jubella Guest House | LekkeSlaap
+15

Jubella Guest House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Catherine-weg 77, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jubella Guest House is op die gasheer se perseel in 'n veilige omheinde woonbuurt in Randburg, Johannesburg. Die eiendom is 'n entjie se ry vanaf verskeie besighede en ontspanningsgeriewe.

Die verblyf beskik oor 'n kothuis met slaapplek vir 6, 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4 en 3 kamers met slaapplek vir 2 elk. Die kothuis is losstaande en is toegerus vir selfsorg. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike lapa met braaigeriewe en tafeltennis. Dit beskik oor 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens elk. Die gesinseenheid en koninginkamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is, 'n sitkamer en lapa met braaigeriewe en tafeltennis. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en sy eie TV met Netflix.

Veilige parkeerplek is vir 'n voertuig beskikbaar. Die omheinde woonbuurt het 24 uur-sekuriteit, kringtelevisie-sekuriteit en gewapende patrollering. Die eiendom is ongeveer 10 km vanaf Sandton Convention Centre, Sandton City, en 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Jubella Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Catherine-weg 77, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Jubella Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Catherine-weg 77, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce36a9e1fb8b52dffe004097fb579f45a16d085c1450220fcba7601efa1569f2cf4b7b007b4eb384084e6373afd395b48ae3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 77 Catherine Road RANDBURG 2194 Gauteng 086 999 0018 02:00-22:00 09:00 -26.101614177982 27.969148163824
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!