Jubilee Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jubilee Accommodation is in Uitsig, Bloemfontein geleë en bied gehalte-oornagverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers of diegene wat tussen Kaapstad en Johannesburg reis. Dis naby verskeie winkels, Windmill Casino, Rosepark Hospitaal en die N1.

Dié gastehuis het 5 kamers met linne en handdoeke. Die kamers deel 'n aparte toilet, badkamer met 'n stort, bad, toilet en nog 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Daar is 'n enkelkamer, gesinskamer, dubbelkamers en 'n kamer met 2 enkelbeddens.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jubilee Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za