Blackheath Akkommodasie by Jubilee Lodge | LekkeSlaap
+43
+43

Jubilee Lodge

11 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubilee-rylaan 300, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng

Beskrywing

Jubilee Lodge Guest House bied verblyf in Northcliff, aan die noord-westelike kant van Johannesburg naby Cresta Winkelsentrum. Dis ook lekker naby voorstede soos Blackheath, Berario, Constantiapark in Constantiakloof, Fairland, Kelland, Rooseveltpark, Randparkrif en Randburg.

Jubilee Lodge Guest House bied luukse, privaat, 4 ster-verblyf met 'n pragtige tuin en swembad. Akkommodasie bestaan uit 7 ruim dubbel-suites, elkeen met sy eie ingang. Kamer- en skoonmaakdiens is ingesluit en die suites het en suite-badkamers. Elke kamer is smaakvol versier volgens unieke temas. Pragtige beddegoed, TV's, volledige kroegies en oorgenoeg kasruimte word voorsien. 'n Volledig Engelse ontbyt word bedien in die Palms-eetkamer.

Jubilee Lodge is ook nab aan van die vernaamste mediese sentra: Wilgeheuwel Hospitaal, Flora Clinic in Roodepoort, Milpark Hospitaal naby Parktown, Johannesburg Ooghospitaal en Visiomed Eye Laser Clinic in Beyers Naude Rylaan, Blackheath. Die Universiteit van Johannesburg en die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) is minder as 10 km van ons af.

Jubilee Lodge is ook naby aan baie groot besighede. MTN, FNB en Wesbank in Fairland. Absa Training Centre Blackheath, Absa 270 Republic Road, Randburg en Flight Centre se hoofkantoor in Blackheath. Abbott Laboratories, Clover, World Vision en Suid-Afrikaanse Bloeddiens in Constantiapark of Constantiakloof.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Jubilee Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Jubilee-rylaan 300, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Gaste dink Jubilee Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubilee-rylaan 300, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5ZmVmNDQ5LThhMmItNGI5Zi1hMzlmLTFlM2IxZmQ3NWZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4.6 300 Jubilee Drive Northcliff 2115 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.127256545592 27.964987456799
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za