LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jubilee Lodge | LekkeSlaap
+43

Jubilee Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Jubilee Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Luhandri D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luhandri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek.

Ons het ‘n wonderlike naweek gehad, die gastehuis is pragtig. Die gasvryheid met ontvangs was lekker om te ervaar. Ons sal beslis weer hier bly!

Jan C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Gesin met tieners

Baie lekker.

Mooi, lekker, goed geleë. Lekker kos, mooi swembad, kamers netjies, personeel vriendelik, onderdakparkering. Baie aangename ervaring.

Jubilee Lodge's terugvoer

Baie, baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.

Elsa

Jubilee Lodge
Andrew V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome service, room, breakfast. Just awesome!

We use guesthouse and B&B accommodation on a regular basis in the area around Northcliff, Fourways, etc. We have also paid a lot more for accommodation, to get what we want. And this is the first one that ticks all the boxes. Everything is just right.

Estelle T - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle T
Gesin met klein kinders

Vriendelik, hulpvaardig - net 'n plesier!

Baie lekker gebly. Alles in hul vermoë gedoen om ons te akkommodeer. Sal weer so doen! Waardeer!

Lizanne L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye mense.

Die gastehuis laat mens veilig voel en die kamers voldoen in al jou behoeftes!

Morkel B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morkel B
Besigheidsreis

Aangename verblyf!

Sien die sterre.

Jaurdine S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaurdine S

Baie rustige area met baie vriendelike eienaars.

Baie rustige area met die uitsig van 'n mooi tuin en baie vriendelike eienaars.

Sarie E - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie E

Fantasties, netjies. Al 8 van ons was vreeslik beïndruk!

Ons het dit vreeslik geniet, baie gasvrye mense. Netjiese groot kamers, naby aan alles! 110 uit 100! Dankie. En LekkeSlaap het ons alles mooi verduidelik en baie behulpsaam. Dankie vir julle ook. Ons Tzaneeners sal dit beslis weer doen.

Debbie O - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie O

We enjoyed a wonderful time at Jubilee.

The rooms were luxurious and lovely. Service friendly and accommodating.

Jubilee Lodge's terugvoer

Thank you Debbie for your kind review. We hope that we will see you again in the future. Regards to all in your family. Peter

Jubilee Lodge
Theddious P - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theddious P
Gesin met tieners

Good.

Our stay was good.

Charlaine G - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlaine G
Saam met vriende

Was vir 'n funksie in Northcliff, baie lekker gebly, geen probleme!

Baie mooi kamers, alles wat nodig is, baie vriendelike gasheer en gasvrou, aangename verblyf.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubilee-rylaan 300, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5ZmVmNDQ5LThhMmItNGI5Zi1hMzlmLTFlM2IxZmQ3NWZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 300 Jubilee Drive Northcliff 2115 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.127256545592 27.964987456799
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!