Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Judges Walk B&B

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Judges Walk B&B
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jaco S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Enkelreisiger

Gemaklike en rustige verblyf.

Die plekkie is op so rustige en mooi plek met gemaklike toegang tot die snelweg. Dir voel of jy in die natuur is maar jy is naby aan die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Henk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie waarde vir geld.

Die plek is in 'n baie mooi area van kloof, maar ek dink die eienaar het opgegee met dié besigheid. Die ingang na die B&B is baie moeilik om te kry en die ingang na die kamer was waar hulle wasgoed laat droogmaak het. Die lakens het soos "ou nat" geruik, en shower-drein het opgestoot as jy die toilet trek. Die ketel was vol miere toe ek die volgende oggend koffie wou maak. Die miere was lankal dood, ek skat 6 maande. Die geadverteerde braai-area was 'n gemors, geen braaier wat skoon was nie, en braaiers het uitmekaar geval. Daar was nie skerp messe en groot glase nie. Die ontbyt was warm gemaak en nie vars bedien nie. Al wat redelik vars was, was die brood en eiers. Varkworsies en bacon was baie, baie vroeër gemaak. Die WiFi was baie stadig, maar het gewerk. Spaar jouself 'n paar rand en bespreek by Protea Hotel. Die geld was dit nie werd nie. Jammer Judges!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Criss V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Criss V
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

Anita is just the best, she insured that we have a great time and wouldn't mind going back. I have nothing to complain about, that was the greatest service. Oh she is very friendly and very welcoming. Thanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Judges Walk B&B se terugvoer

Thank you for the review Chris. You have a beautiful family and we are looking forward to welcoming you back in the future.

Kind regards,

Anita Myburgh.

Judges Walk B&B
Themba M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Themba M

The hospitality was great.

The accommodation is good. The grounds are clean; An improved signage directing to theB&B will be welcomed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Judges Walk B&B se terugvoer

Thank you for your review Themba, much appreciated. Have a wonderful Christmas and Blessed New Year.

Judges Walk B&B
Esther M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M
Gesin met klein kinders

Judges Walk B&B gave us a home away from home feel.

Their service is second to none, incredibly amazing. From the moment we drove in we were welcomed by their awesome staff who then gave us keys to what was going to be our home for 2 nights. The rooms were super clean and already equipped with everything that we would need. The food was super good, the view from our rooms, the garden is beautiful and waking up to a balmy morning breeze in the area was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Judges Walk B&B se terugvoer

Dear Esther and family,
It was a pleasure to have you at our B&B. Thank you for the lovely review. I hope to see you again in the future.
Kind Regards,
Anita Myburgh

Judges Walk B&B
Charmaine S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Enkelreisiger

Uitmuntend!

Ons het die verblyf en diens ongelooflik baie waardeer. Dis netjies en laat mens sommer dadelik tuis voel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Judges Walk 4, Kloof, Durban, 3640, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5MWNmOWMyLTFlZWQtNGQ1OS1iYmFhLTVmNTg5ZDg2ZjExMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 4 Judges Walk Kloof 3640 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.792509859296 30.847812734307