Jugomaro Predator Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jugomaro Predator Park bied gaste-chalets op 'n privaat plaas sowat 5,5 km vanaf Vaalwater-sentraal. Die plaas is die tuiste van wilde diere waarna die eienaars omsien.

Verblyf by Jugomaro Predator Park beskik oor 3 chalets met slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Die eenhede het elkeen 1, 2 of 3 slaapkamers met toegang tot 'n privaat badkamer. Elke eenheid het ook 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Van die eenhede het privaat braai-areas en 1 eenheid het lugversorging.

Middagete en aandete kan vooraf en teen 'n ekstra koste gereël word. Die instansie het ook 'n gemeenskaplike swembad, kroegarea en die geleentheid vir gaste om die diere wat op die plaas woon te gaan voer.

Jugomaro Predator Park is sowat 70 km vanaf Modimolle en 240 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Maaltye Aangebied

  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jugomaro Predator Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za