Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Julea Gaste Eenhede

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dersleystraat 2F, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R385 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Julea Gaste Eenhede bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bayswater, 'n voorstad van Bloemfontein. Die eenheid is naby skole, hospitale, inkopiesentrums en restaurante.

Die verblyf word in 2 eenhede gebied met slaapplek vir 1 tot 3 gaste. Die eerste eenheid het 1 driekwartbed en die tweede eenheid het 'n koningingrootte-bed, asook n slaapbank in die leefarea. Albei eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die eenhede sluit
plafonwaaiers, 'n TV met OpenView-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolf en ketel in.

Daar is braaigeriewe, op versoek, en veilige parkeerplek.

Doendinge in die area sluit Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Casino, geskiedkundige besienswaardighede en Bloemfontein Gholfklub in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Julea Gaste Eenhede
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Dersleystraat 2F, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Julea Gaste Eenhede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R385
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R385
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dersleystraat 2F, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb9ff9de2f3be2609f27f7a7dfaf0997c85a953383b7339b370a71e05c762b014b65618b9f1573d2f39f3c5e6ccd7158849b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R385 per nag, vir 1 mens 14 5 1 5 2F Dersley Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.086837056513 26.229873412199