Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jules of the Karoo Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Jules of the Karoo Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Richard S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glorious jewel!

Beautiful place, in the heart of a glorious landscape. Spotlessly clean, completely laid back and perfectly equipped for a relaxed stay. Spend time here if you have it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Genine K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit was 'n absolute plesier. Die mense is so gasvry en die plek en uitsig is asemrowend mooi. Ons het 'n baie lekker nagrus gehad in die Karoo-stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W

A beautiful jewel in the Karoo.

What an absolute jewel in the Karoo! Hosts went out of their way to make our stay comfortable. Catering was superb. Beautiful surroundings, a place where you need to stay a few days to appreciate the beauty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Gesin met klein kinders

Ons het die swembad geniet. Baie mooi verblyf.

Baie lekker mense. Gesellig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely sublime!

It was magical. Super quiet and amazing star gazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien T
Gesin met tieners

Heerlik. Baie mooi landskap en puik fasiliteite en gasvryheid. Etes fantasties.

Absoluut fantasties. Ons het daar aangekom as gaste en daar weggery as familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

This really was a little gem in such an awesome spot.

It didn't bother us that it was 50 km on a dirt road, as the road was better than most tar roads in South Africa. Lovely people and great hosts. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zané H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zané H
Gesin met klein kinders

Pure gasvryheid. Pure Karoo.

Heerlike oornagverblyf met warm gasvryheid en die mooi van die Karoo. Sal Jules of the Karoo Lodge aanbeveel vir oornag of langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel S
Gesin met tieners

Love the Karoo.

What a stay, we loved the quietness and the vast Karoo. The Theron family made us feel so welcome and the food was fantastic. Will definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liaan K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf en onmeetbare gasvryheid.

Ons was ontvang en oorspoel met gasvryheid deur die Theron-familie. Die chalet is stylvol uitgerus met elke luuksheid wat jy moontlik sal benodig. Sal beslis die bespreking van aandetes en ontbyt aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J
Gesin met tieners

Wonderskone Karoo.

'n Plek om jouself weer te vind. Pragtige akkommodasie, skoon en netjies. Beslis nodig om meer as een dag daar te bly. Die eienaars is dierbare, gasvrye mense, wat mens onmiddelik deel van hul familie maak. Dankie vir 'n onvergeetlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ron D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron D
Gesin met tieners

Hidden gem.

Staff are very friendly and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert L
Gesin met tieners

Dit was heerlik!!

Uitstekende plaas en verblyf fasiliteite. Baie gasvrye eienaars. Topklas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelle S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike Karoo-ervaring.

Jules of the Karoo is tussen erens en nerens op in die Karoo, maar absoluut die moeite werd om die grondpaaie te ry om daar uit te kom. Die gasvryheid van Paula ken geen perke nie. Pragtige baie goedversorgde plek. Die braaipakkies en bykosse wat jy ekstra kan bestel was heerlik. Die Karoo vlaktes, stilte en biljoene sterre is presies wat 'n mens nodig het om van die stadsgewoel weg te kom. Doen gerus die moeite en ry die agter stofpaaie en kom beleef dit. Nogmaals dankie vir 'n heerlike kuier by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Gesin met tieners

A piece of heaven on earth.

Perfect location with friendly hosts, beautiful surroundings and 5 star accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leani S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani S
Saam met vriende

Vyfster-oase in die Karoo.

Jules of the Karoo en sy mense het ons harte gesteel. Julian en Martisan en hulle kinders het ons onmiddellik laat tuis voel. Die saamkuier voor die kaggel en om die etenstafel was gesellig en spesiaal en die aandete en ontbyt uit die boonste rakke. Die kamers is pragtig en stylvol gemeubileer. Hier het ons die skoonheid en vars lug van die Karoo eerstehands ervaar. Baie dankie Julian en Martisan. Jules of the Karoo sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza W
Gesin met klein kinders

'n Ware juweel in die Karoo!

Ek dink daar is min plekke wat soveel persoonlike aandag bied. Ons was warm verwelkom na 'n baie lang rit van Pretoria af. Martisan en Julian het alles moontlik gedoen om ons gemaklik en tuis te laat voel. Heerlike kos, pragtige omgewing en ware gasvryheid wat mens nie maklik orals kry nie. Ons verwagtinge was ver oortref en ons het alles wat ons nodig gehad het en meer! Ons sal definitief Jules of the Karoo Lodge vir almal aanbeveel en hoop ons sal in die toekoms weer so bevoorreg wees om daar te kan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-mari C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari C
Gesin met klein kinders

’n Versteekte juweel!

Die mooiste plek in die middel van nêrens en die gaafste mense met die mooiste harte wat jy kan kry! Dit was so lekker om in 'n mooi plek te kon bly,1 aand was eenvoudig net te kort! Ons kom beslis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jules of the Karoo Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie. Ons het julle so baie geniet en verwelkom julle enige tyd terug.

Jules of the Karoo Lodge
Lourens D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D
Gesin met klein kinders

Gasvryheid, netheid en rustigheid.

Mens-mense, goud van die aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet K
Gesin met tieners

Aangename verassing! Pragtig! Stylvol!

Omgewing is mooi met groot verskeidenheid boksoorte en ander velddiere. Pragtige uitsig. Lodge se boustyl is indrukwekkend en smaakvol met fyn detail gemeubileer. Tuin en omgewing is pragtig. Verwelkomingsdrankie, southappies en ontbyt is uit die boonste rakke! Ons het baie spesiaal gevoel. Bekostigbare vyfstergehalte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jules of the Karoo Lodge se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie. So lekker om te hoor ons gaste het hulle tyd by ons geniet. Hoop ons sien julle weer.

Jules of the Karoo Lodge
Wilhelm S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm S
Gesin met tieners

Ons kuier by Jules kan nie beskryf word met woorde nie, julle moet dit gaan beleef.

Die pad na Jules is nie sleg nie en was deel van die ervaring om die Karoo te beleef. Jules sien ons beslis gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jules of the Karoo Lodge se terugvoer

Dit was vreeslik lekker om julle te ontmoet en julle is altyd weer welkom.

Jules of the Karoo Lodge
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R398, Plaatfontein-plaas, Richmond, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA059e14e2bf8eba5ab5ceaf8f4df5fbf1ac26b2a4311c53bd5b375f34b7b899cd49f31e217cff2f89f2bd4dede509cfa5679c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Off the R398 Plaatfontein Farm 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.025512848528 23.77981155487
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem