+45

Julia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 57 Julia Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Julia is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis, 700 m van die strand af in Franskraal. Dit is die perfekte basis vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek waar hulle hierdie kusdorp en al sy omgewing kan verken en geniet.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar in die opwasarea vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se gerief is daar 'n kaggel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n binnenshuise vermaaklikheidsarea met 'n braai, 'n kroeg, stoele en 'n pyltjiebord geniet, en daar is 'n omheinde tuin. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die hoofstrand ongeveer 2 km weg. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, stap, visvang, voëlkyk, haaihokduik in Gansbaai en seisoenale walviskyk in Hermanus.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ligging

  • 57 Julia Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 57 Julia Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA114a1d29a51380840f0d4adb09e51533d1a392d02413563650a404b9c3b11f7f878c4ff03ce3c9fe884498a0ba5cd34dfcee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 57 Julia Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.602433762252 19.403111201034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang