Secunda Akkommodasie by Juliab Guest Accommodation | LekkeSlaap
+7

Juliab Guest Accommodation

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsrivierstraat 9, Secunda , 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Juliab Guest Accommodation bied lieflike kort- en langtermynverblyf in 'n selfsorg-eenheid in Secunda. Dis ideaal vir sakereisigers, maar is ook geskik vir privaat gebruik.

Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die eenheid het 'n TV met DStv en 'n werkstasie vir sakereisigers.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel agter hekke.

Juliab Guest Accommodation is in die groenstrook geleë en naby die skole en sentrums.

Slaapplek

’n Bespreking by Juliab Guest Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Juliab Guest Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Olifantsrivierstraat 9, Secunda , 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Juliab Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Secunda Mpumalanga
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsrivierstraat 9, Secunda , 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45918b6fd4b8549976f2fd5dd3c385466e90fdd07132b6c5e071ee6aa97d84a24a5082992daa590dbec56f7bf11947b3f086?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 9 Olifantsrivier Street Secunda 2302 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.519805 29.20085
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za