Julie @ The Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Julie @ The Beach is in Sheffield Beach langs KwaZulu-Natal en Dolfynkus geleë.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Hierdie kamer en sy en suite-badkamer spog met see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Hierdie twee kamers deel 'n badkamer. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n privaat ingang.

Daar is 3 slaapkamers op die tweede verdieping waarvan 2 kamers see-uitsigte en toegang tot die balkon bied. Al die kamers het volgrootte hangkaste. Alle linne, kussings en duvets word voorsien. Die hoofslaapkamer en die privaat kamer aan die agterkant van die huis het albei en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het ook sy eie TV met DStv.

Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-leefarea wat 'n vermaakarea met 'n pooltafel, 'n kombuis en 'n eetarea insluit. Gaste kan ook die see-uitsig van hier af geniet. Die kombuis is toegerus met toebehore wat met chroom afgewerk is, asook 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n vierplaatstoof en 'n oond. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv.

Die leefarea lei na die terras met gemaklike patio-meubels en 'n draagbare braai. Die terras is langs die swembad en 'n klein grasperk.

Slaapplek

'n Bespreking by Julie @ The Beach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Julie @ The Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za