Julie @ The Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Belasting en Ekstras
'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar voor die inklokdatum en sal binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal word.
Geen kredietkaart-fasiliteite is beskikbaar nie

'n Vrywaringsvorm, wat die eienaar vrywaar van enige eise van beserings wat op die eiendom plaasvind, moet deur alle gaste geteken word.

Geen funksies of partytjies word toegelaat nie, tensy toestemming deur die eienaar gegee word.
Geen oormatige geraas en / of harde musiek word enige tyd gedurende die dag of nag toegelaat nie.
Rook in die huis is verbode.
Ekstra besoekers/gaste en voertuie word nie op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Indien besprekings binne 21 dae voor die inklokdatum gekanselleer word sal 50% gehef word.
Indien besprekings binne 30 dae voor die inklokdatum gekanselleer word sal 100% gehef word.
Indien gaste vroeg vertrek sal die volle bedrag van die oorspronklike bespreking gehef word.
Gaste wat vroeg uitklok word nie terugbetaal nie.
Ongelukkig is daar geen terugbetalings vir onvoorsiene omstandighede, ens. nie.

Gaste wat na Julie @ The Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za