Juliet 007

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Juliet 007 is 'n stylvolle en moderne grondvloerwoonstel wat ingerig is vir selfsorg. Dit is ideaal geleë in die V&A Waterfront en kyk oor die kanaal uit.

Hierdie luukse woonstel kan tot 2 mense akkommodeer en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer beskik oor 'n stort, verhitte handdoekrelings en 'n haardroër.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Daar is 'n groot eetkamertafel met sitplek vir 6. Die gerieflike sitkamer is toegerus met satelliet-TV en 'n DVD-speler. WiFi-toegang is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n privaat terras met lieflike uitsigte. Veilige kelderparkeerplek word vir jou voertuig voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Juliet 007 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Juliet 007 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 350 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za